A Touch of Grace

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

A Touch of Grace bied uitsonderlike waarde-vir-geld selfsorgverblyf in vyf moderne en smaakvolle eenhede wat ideaal in 'n rustige woonbuurt in Potchefstroom geleë is. Dit is naby die N12, die universiteit, trou-venues, skole en winkelsentrums.

Ons eenhede spog met en suite-badkamers en ten volle toegeruste kombuisies, sitkamers en eet-areas in die groter eenhede. ‘n Selfhelp-inboekstelsel, DStv, gratis WiFi en veilige parkering is ook ingesluit.

Die en suite-badkamers is toegerus met storte en daar is 1 eenheid met 'n bad. Elke kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof, elektriese ketel en eetgerei toegerus. Komplimentêre koffie, tee, beskuit en drinkwater word eenmalig met aankoms voorsien.

Besienswaardighede in die omgewing sluit natuurreservate en parke, museums, historiese landmerke, nasionale monumente, verskeie kosmarkte oor die naweek, winkelsentrums en allerhande buitemuurse doendinge in. Die Vredefortkoepel, 'n Wêrelderfenisgebied wat deur 'n groot meteoriet-impak geskep is, is ook nie ver weg nie.

Naweekpakette vir bruidsgevolge en/of -families is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A Touch Of Grace gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R530 R477 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]