A Touch of Grace
Opsomming van Resensie
Mike V - Mei 2022
Gemiddeld
Slaapplek, en dis al.
Sheyden A - Mei 2022
Gemiddeld
Baie aangenaam en volgens verwagtinge.
Anna-marie D - Mei 2022
Gemiddeld
Lieflik ingerig.
Madelein V - Mei 2022
Gemiddeld
Heerlike verblyf.
Marius M - Apr 2022
Gemiddeld
Baie aangename verblyf.
Henriette K - Apr 2022
Gemiddeld
Netjies en vriendelik.
Karien M - Apr 2022
Gemiddeld
Baie dankie vir die lekker verblyf!
Edwin W - Apr 2022
Gemiddeld
Lekker, rustig en stil.
Hanelie V - Apr 2022
Gemiddeld
Baie netjiese, goed toegeruste familiekamer met genoeg spasie.
Santie R - Apr 2022
Gemiddeld
Ongelooflik mooi.
Hendrik C - Apr 2022
Gemiddeld
Baie gerieflik en netjies!
Magdaleen S - Apr 2022
Gemiddeld
Dit was baie gemaklik en als baie netjies.
Makoma S - Apr 2022
Gemiddeld
Beautiful and quiet place.
Suezette B - Mrt 2022
Gemiddeld
Heèrlik!
Christa O - Mrt 2022
Gemiddeld
Pleasant and relaxed.
Susan N - Mrt 2022
Gemiddeld
Netjies en skoon. Waarde vir jou geld.
Ivan K - Mrt 2022
Gemiddeld
Mooi, netjies en gerieflike oornagplek, net waarna ons opsoek was.
Ruan V - Mrt 2022
Gemiddeld
Goeie, ontspanne tyd.
Frederick V - Mrt 2022
Gemiddeld
Die Sondagoggend was daar nie warm water om te bad of stort nie.
A Touch of Grace se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Frederick.
Ons is jammer om te hoor oor die probleem met die warm water. Ons het agtergekom dat 1 van ons 3 geyser-tydskakelaars heeltemal sy programmering verloor het. Dit was die 1ste keer wat dit gebeur het en ons het nie ñ verklaring daarvoor nie (moontlik a.g.v. beurtkrag, alhoewel dit nog nie voorheen so ñ effek gehad het nie). Ons is baie jammer dat dit julle getref het!
Vriendelike groete,
Johann en Jeannine
Fred H - Mrt 2022
Gemiddeld
Baie mooi skoon, gerieflik.
André P - Mrt 2022
Gemiddeld
Great plek.
Hendri H - Mrt 2022
Gemiddeld
Baie netjies, vriendelike staff, gerieflike in- en uitboekproses.
Gene P - Feb 2022
Gemiddeld
Very pleasant and value for money.
Elizabeth D - Feb 2022
Gemiddeld
Perfek vir my gewees.
Madeleen F - Feb 2022
Gemiddeld
Was verrassende, presiese weergawe van die foto's.
Marietjie B - Feb 2022
Gemiddeld
Baie oulike plekkie. Die waaier wil wou nie draai nie. Die groot grys throw het soos voete geruik. Ek glo nie dit was gewas nie.
Johannes Hendrik C - Jan 2022
Gemiddeld
Ideaal vir oornag. Rustig en veilig.
Marna D - Jan 2022
Gemiddeld
Rustig, privaat.
Grant C - Jan 2022
Gemiddeld
Amazing stay with constant updates from the owner, Johan.
Frans K - Des 2021
Gemiddeld
Baie netjiese en goed versorgde verblyf. Familie0eenheid en Enkelkamer is puik toegerus.
Lida-louise W - Des 2021
Gemiddeld
Baie aangenaam, skoon en netjies. Waarde vir geld.
Alida V - Nov 2021
Gemiddeld
Netjies.
Adri D - Nov 2021
Gemiddeld
Die kuier was gerieflik vir 3 volwassenes.
Christa M - Nov 2021
Gemiddeld
Baie skoon en netjies.
Petro R - Nov 2021
Gemiddeld
Oornag in Potch.
Annie F - Nov 2021
Gemiddeld
Baie ontspanne en stil omgewing.
Sonja S - Nov 2021
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly in hierdie pragtige, skoon plekkie.
Paul F - Nov 2021
Gemiddeld
Baie lekker.
Charles B - Okt 2021
Gemiddeld
Gerieflik, skoon, modern en goed geleë.
Nicolene R - Okt 2021
Gemiddeld
Baie netjies en ideaal vir 'n kort ruk.
Lwellyn H - Okt 2021
Gemiddeld
Quiet, peaceful and so neat.
Marisa B - Okt 2021
Gemiddeld
Die verblyf het aan al die vereistes voldoen
Dawid K - Okt 2021
Gemiddeld
Veilig en waarde vir geld.
Brendon O - Okt 2021
Gemiddeld
Dit was baie netjies. Goed ingerig en baie gerieflik.
Nontando M - Okt 2021
Gemiddeld
Bad.
Almero W - Sep 2021
Gemiddeld
Baie netjies en waarde vir geld.
Morena J - Sep 2021
Gemiddeld
Was fantastic.
Evert G - Sep 2021
Gemiddeld
Jy kan lekker rus en dit is so rustig.
Wilna R - Sep 2021
Gemiddeld
Oulike plekkie en baie veilig.
Alfred S - Aug 2021
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Roland M - Aug 2021
Gemiddeld
Enkelgeleentheid-oornag.
Dalene C - Aug 2021
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Refilwe M - Aug 2021
Gemiddeld
It was a peaceful stay.
Ruan B - Aug 2021
Gemiddeld
Fantastiese waarde vir geld.
Iana S - Aug 2021
Gemiddeld
Pragtige, netjiese verblyf met alles wat nodig is!
Lees meerMotsabi L - Aug 2021
Gemiddeld
A touch of greatness.
Kayla W - Aug 2021
Gemiddeld
Ek sal dit definitief aanbeveel.
Regomoditswe M - Jul 2021
Gemiddeld
It was great.
Santie V - Jul 2021
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Ronel B - Jul 2021
Gemiddeld
Gerieflik, skoon en gebruikersvriendelik, definitief die moeite werd.
Rudolph B - Jun 2021
Gemiddeld
Netjies en skoon! Voldoende vir 'n nag se oorslaap.
Karleine V - Jun 2021
Gemiddeld
Baie lekker gebly!
Lynnette J - Jun 2021
Gemiddeld
Goed georganiseerd, netjies en beslis waarde vir geld. Besoek gerus.
Fiona D - Jun 2021
Gemiddeld
Gerieflike oornag akkommodasie.
Gert C - Jun 2021
Gemiddeld
Lekker geslaap - dit werk vir 'n nag se oorslaap.
A Touch of Grace se terugvoer
Beste Gert.
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons is opreg jammer oor die slegte ervaring wat jy by ons gehad het - dis vir ons nie lekker om daarvan te lees nie. Behalwe dat dit teen die wet in SA is, doen ons verder ons bes om sulke situasies te verhoed (soos jy sê: daar is duidelike kennisgewings) en doen ons in so 'n geval alles in ons vermoë om die rookreuk so vinnig as moontlik uit 'n kamer te kry (ons maak selfs die kamer vir 'n dag of twee toe vir besprekings, indien moontlik). Ons sou jou ook na 'n ander (selfs beter) kamer geskuif het as ons kon, maar dit was ongelukkig nie moontlik gewees nie.
Dankie dat jy verstaan dat ons ongelukkig nie gaste se gedrag kan beheer nie (en dit gebeur darem nie gereeld nie), maar ons vra steeds om verskoning dat dit julle nou getref het en hoop dat julle weer by ons sal kom kuier.
Vriendelike groete,
Johann en Jeannine.
Chrisna V - Jun 2021
Gemiddeld
Veilige, luukse, bekostigbare verblyf.
Johan D - Mei 2021
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Andrea W - Mei 2021
Gemiddeld
Waarde vir geld, sal weer daar oorbly.
Madeleine J - Mei 2021
Gemiddeld
Dit was 'n koue aand, komberse aan die dun kant.
Sibusiso M - Apr 2021
Gemiddeld
Good.
Yolande B - Apr 2021
Gemiddeld
Gerieflik, instruksies was baie duidelik hoe om toegang tot perseel te kry en sleutels te kry. Alles is in kamer wat benodig word.
Jomerie V - Apr 2021
Gemiddeld
Beste en lekkerste plek.
Dan P - Apr 2021
Gemiddeld
Wowzer! Die plek is regtig wonderlik en baie goeie waarde vir geld.
Jessie M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netjies, vriendelik, baie behulpsaam.
Melissa M - Mrt 2021
Gemiddeld
Baie netjies en gerieflik.
Carlien V - Mrt 2021
Gemiddeld
Aangenaam, netjies en prakties.
Vaughen I - Mrt 2021
Gemiddeld
Myself and my partner really enjoyed our stay. We are definitely looking forward to stay at A Touch of Grace in the future.
Susan G - Mrt 2021
Gemiddeld
Dit was absoluut fantasties.
Nolene D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netjies, privaat en goed ingerig.
Maryke K - Mrt 2021
Gemiddeld
Baie lekker plekkie/
Maria T - Feb 2021
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld en puik diens.
Helga V - Feb 2021
Gemiddeld
Ons het vir 2 aande in die gesinseenheid oornag. ’n Lieflike plek om te slaap.
A Touch of Grace se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer. Ons glo wel dat die fermheid van die slaapbank 'n geval van persoonlike voorkeur is, aangesien ons al baie komplimente gekry het oor daardie slaapbank. Aangaande die snaakse reuk van die beddegoed ons is baie jammer daaroor - ons is nie seker wat die oorsaak daarvan kon wees nie, want ons was natuurlik al ons beddegoed na elke gebruik daarvan. As jy ons oor die situasie ingelig het, sou ons dadelik vir julle ander beddegoed gebring het.
Charles D - Jan 2021
Gemiddeld
Netjies en skoon.
Rolinda N - Jan 2021
Gemiddeld
Baie mooi en netjiese akkommodasie.
Nadia V - Des 2020
Gemiddeld
Baie netjies, goeie kliëntediens.
Amanda K - Des 2020
Gemiddeld
Baie gerieflike ruim kamer met alles wat nodig is.
Debbie V - Des 2020
Gemiddeld
Rustige omgewing, baie behulpsame bestuur.
Ruan B - Des 2020
Gemiddeld
Uitstekende diens en gastehuis.
Gerrit D - Nov 2020
Gemiddeld
'n Ideale oornagverblyf.
Jomerie V - Nov 2020
Gemiddeld
’n Baie tuis gevoel. Veilig, rustig, skoon.
Sibusiso M - Nov 2020
Gemiddeld
Good.
Marthie R - Okt 2020
Gemiddeld
Beslis waarde vir geld.
Corne S - Okt 2020
Gemiddeld
Pragtig, rustige omgewing! Kamer baie mooi en netjies met alles wat nodig is!
Precious B - Okt 2020
Gemiddeld
Perfect in every way possible.
Rochelle B - Okt 2020
Gemiddeld
Gerieflik
Corli T - Okt 2020
Gemiddeld
Kry waarde vir geld.
Marius M - Okt 2020
Gemiddeld
Baie lekker,rustig en netjies.
Sorice D - Sep 2020
Gemiddeld
Uitstekend
Pieter D - Sep 2020
Gemiddeld
Baie gerieflike blyplek.
Leanah Z - Sep 2020
Gemiddeld
Was great.
Luwandra D - Sep 2020
Gemiddeld
Baie oulik, lekker, ek het dit geniet.
Carin B - Aug 2020
Gemiddeld
Netjies en waarde vir geld.
Driekus B - Aug 2020
Gemiddeld
Dit was regtig baie rustig en one het dit baie geniet.
Mariesje D - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie netjiese en gerieflike verblyf!