20% af Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Mrt 2020 tot 31 Mrt 2020.
Yzerfontein Akkommodasie by A Wave from it All | LekkeSlaap
+11
+11

A Wave from it All

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R2 500 R2 000 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat 10 , Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

A Wave from it All is ’n selfsorgwoonstel in Yzerfontein, naby restaurante en winkels in die middedorp.

Dié huis het slaapplek vir 8, is troeteldiervriendelik en beskik oor 4 kamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en dubbelwasbak. Die tweede, derde en vierde kamer het ’n dubbelbed en die tweede badkamer het ’n stort, bad, dubbelwasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, wasmasjien en skottelgoedwasser.

Die leefarea het ’n kaggel en lei na die onderdak-kuierarea met ’n ingeboude braai, pizza-oond en stoepmeubels. WiFi is beskikbaar. Daar is ook ’n groot tuin vir troeteldiere en veilige parkeerplek.

Dis naby die hawe en die strand, asook 100 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by A Wave from it All sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • De Villiers-straat 10 , Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 500
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
was R2 500
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
was R2 500
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat 10 , Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dfab833ae9878424743c96098c07dba50656ab6ae93ad52f17cbb37eb493455649d9ab0ec7f6a6bf6dd9d318a19691dc726?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 500, nou Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 10 De Villiers Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -33.349592932646 18.151039886976
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za