A Whispering Whale

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 25 % af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 11 Aug 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

A Whispering Whale is in Jacobsbaai langs die Weskus geleë. Jacobsbaai is een van die mooiste en mees selfonderhoudende natuurlike landskappe in Suid-Afrika. Hierdie stil dorpie met sy tradisionele kalkhuisies word deur 'n asemrowende kuslyn met rotsagtige inhamme, sanderige baaie en kobaltblou see gekenmerk.

Verblyf word aangebied in 3 eenhede en kan 10 gaste akkommodeer. Elke eenheid het 'n TV, DStv, elektroniese kluis, skottelgoedwasser, verhitte handdoekrelings, en 'n haardroër. Linne en handdoeke word voorsien.

Jacobsbaai is tussen Saldanhabaai en Paternoster geleë, wat dit die ideale plek maak om dag-uitstappies in die Kaap-omgewing te onderneem. Kaapstad se kosmopolitiese middestad, Kaapstad Internasionale Lughawe en die Kaapse Wynlande is alles ongeveer 1,5 uur se ry van Jacobsbaai af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A Whispering Whale gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 R1 013 per nag (vir 2 mense)

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 11 Aug 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false