Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A1 Bay View

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

sharon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 55

Jaar gelys 15

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 14 resensies vir A1 Bay View
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.2/5
Paul N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek.

Ek sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A1 Bay View se terugvoer

Thank you for the review, very kind of you.
Do take care and maybe one day you will return. Regards, Sharon and Paul Versfeld.

A1 Bay View
Elridge Z - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elridge Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very cosy, warm and welcoming

Would recommend to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A1 Bay View se terugvoer

Thank you for taking the time to review us. We hope to see you back again. Do take care and stay safe. Regards, Sharon.

A1 Bay View
Christo S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Baie tevrede met verblyf. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jess R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jess R
Saam met vriende

Nice place to stay with friends over an extended period of time.

A nice place to stay at for a long holiday. It’s strange that if you don’t wash dishes, use the soap provided in bathrooms, bath or use the towels provided that you could be charged an extra amount other than your cost of staying there. Otherwise the night we stayed there was pretty good. The TV's are outdated if that is of importance to some people. We had to go watch the rugby at the bar because the frequency noise coming from the TV was too unbearable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Lekker plek om oor 'n lang tydperk saam met vriende te bly.

'n Lekker plek vir 'n lang vakansie. Dit is vreemd dat as jy nie skottelgoed was, die seep in die storte gebruik nie, bad of handdoeke gebruik wat voorsien word nie, dat jy 'n ekstra koste sal moet betaal buiten die verblyfkoste. Anders as dit was die nag wat ons daar spandeer het nogal goed. Die TV's is verouderd as dit van belang is vir sommige mense. Ons moes rugby in die kroeg gaan kyk omdat die opvangsgeraas van die TV te ondraaglik was.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris J
Saam met eggenoot / lewensmaat

In ag geneem weersomstandighede en die ligging van A1 is dit geskik vir kort verblyf.

Niemand was beskikbaar toe ons opdaag nie, hoewel ons reeds baie vroeg opgedaag het en gewag het vir die 14:00 om in te kan gaan. Moes verskeie kere skakel voordat ons iemand in die hande kon kry. Die ontvangs was vriendelik en het ons laat tuis voel. Die diens van die kamer was uitstekend en baie mooi skoon gehou. Daar is egter 'n paar klein dinge wat verbeter kan word. Omrede ek en my vrou verkies om op een bed te slaap was twee enkelbeddens teen mekaar geskuif, dit sou nie saak maak nie, maar ongelukkig was een enkel bed laer en sagter as die tweede een en het erge rugpyn veroorsaak. Daar was DStv beskikbaar maar ongelukkig was die beheer vanuit 'n ander vertrek met besoekers gedoen en die kanaal het aanmekaar verander. Dit was nie moontlik om die ander TV kanale te kyk nie dit was baie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsay S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindsay S
Gesin met tieners

Lekker by die see! Baie dankie.

Baie dankie. Dit was regtig baie lekker. Baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braam C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Braam C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis die moeite werd.

Die kamers is regtig skoon en netjies die personeel probeer alles om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die enigste probleem is parkering. Jou motor moet in die straat staan en ons is van Gauteng, so dit stres 'n mens 'n bietjie uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en het als wat jy nodig het.

Regtig mooi en lekker. Alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Holger M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Holger M
Gesin met tieners

Great!

Value for money, nice house, fully equipped and yet not too fancy, just what we need. Seaview over Kabeljous is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette R - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld!

Skoon en netjies. Nie mal oor straat parkering nie. Maar dit is veilig genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen klagtes.

Dit was baie netjies, dis 'n stil veilige buurt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bart J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Bart J
Gesin met klein kinders

Verblyf nie na wense teen die prys nie.

Algehele indruk is die van swak instandhouding en verwaarloosheid. Eenhede het hernuwing nodig in terme van matte, meubels en breekware. Alles lyk na oorskiet goedere wat gebruik word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nico S

Very nice accommodation, but maintenance required. Replace iron, kettle and tumble dryer.

Nice view and almost all comforts available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George W - Mrt 2012
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George W
Gesin met klein kinders

Pleasant stay

Will not hesitate to will come back in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 02:00 tot 06:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chestnutlaan 27, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3YWZjZTVjLTk2YjgtNDkyYS05ZjRhLTNmNzJiZDgwYjBiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 27 Chestnut Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 02:00-06:00 10:00 -34.019747845908 24.92300838232
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem