A12 Sunset Hills

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

A12 Sunset Hills is 'n selfsorgwoonstel in Kampsbaai, een van Kaapstad se gesogte woonbuurte. Die verblyf het 'n fantastiese uitsig oor die oseaan en is naby Kampsbaai se topbesienswaardighede en -restaurante.

Die woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoof en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale.

Slaapplek

'n Bespreking by A12 Sunset Hills sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A12 Sunset Hills gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 945 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false