LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by A&A Guesthouse | LekkeSlaap
+33

A&A Guesthouse

30 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir A&A Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jeanine H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine H
Besigheidsreis

Gasvrye ontvangs en vriendelike personeel. Beveel hierdie gastehuis aan en sal definitief weer hier tuisgaan.

Die kamer was groot en gerieflik en het aan alle behoeftes voldoen. Pragtige, skoon en netjiese kamers. Sentraal geleë en het aan al die verwagtinge voldoen.

A&A Guesthouse's terugvoer

Hi Jeanine,
Thank you for you review.
Regards
A&A Guesthouse Management

A&A Guesthouse
Ashwin K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashwin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely venue, pleasant stay.

We would definitely recommend to family and friends to stay here.

Amanda M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Gesin met klein kinders

Friendly and professional.

We arrived late and the manager waited for us. He was very friendly and professional. Place is very affordable and clean.

Rendani N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rendani N

Awesomeness!

Spotless. Very nice place to be in. Really liked it.

A&A Guesthouse's terugvoer

Hi Rendani N

Thank you for you review.

Regards

A&A Guesthouse Management

A&A Guesthouse
Carmen J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carmen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

There were other guests loudly partying through the night.

Aside from loud noises from other guests partying and someone tried to enter our room in the middle of the night. Fortunately our door was locked. There is also a lot of gnats flooding in the room. Other than that, beautiful rooms and tranquil atmosphere. Cleanliness tops.

Monique C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjiese verblyf.

Ons het heerlik gebly by A&A Gastehuis. Die kamer was groot en gerieflik en het aan al ons behoeftes voldoen. Daar was ook veilige parkering vir ons voertuig.

Margarete B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margarete B
Gesin met klein kinders

Geweldig gasvry.

Die ontbyt was heerlik. Verblyf het ruim kragproppe en beligting baie goed. Die kombuis was lekker uiteengesit en baie gemaklik. Dit was baie lekker skoon en gerieflik.

Anna H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna H
Gesin met tieners

Dit was gerieflik en baie skoon.

Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer van hulle dienste gebruik maak. Die ontbyt is beslis waarde vir geld. Plek is baie mooi netjies en skoon.

Antoinetta B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinetta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige interieur, goeie geriewe, heerlike swembad en vriendelike personeel.

Puik gastehuis wat ek graag weer sal wil besoek.

Moetsuoa M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moetsuoa M
Gesin met klein kinders

Value for money, safe, friendly and warm environment.

The place is beautiful, the staff are professional and very friendly. Would recommend this place to everyone.

Stephen S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen S
Gesin met klein kinders

Aangenaam en ontspannend.

Sal beslis gastehuis aanbeveel. Netjies en vriendelike personeel. Warm swembad 'n wenner. Dankie vir jul gasvryheid.

A&A Guesthouse's terugvoer

Dear Stephen,

Thank you for your review.

Regards,
A&A Guesthouse Management

A&A Guesthouse
Jeanette P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette P
Saam met vriende

Aangenaam.

Baie netjiese plek, miskien meer vir besigheidsmense as gesinne met kinders. Verblyf baie lekker sentraal.

Deanne D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deanne D
Saam met vriende

Wonderlik.

Dit was heerlik om daar te bly. Staf is vriendelik en behulpsaam en die akkommodasie is baie netjies en skoon. Sal beslis weer terugkeer. Goeie waarde vir geld!

A&A Guesthouse's terugvoer

Hi,

Thank you for your review.

Regards
A&A Guesthouse Management

A&A Guesthouse
Brende-elizabeth H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brende-elizabeth H
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Dit was soos om 'n juweel te ontdek. Ek was inderdaad aangenaam verras. Sal dit beslis aanbeveel.

A&A Guesthouse's terugvoer

Hi,

Thank you for your review.

Regards
A&A Guesthouse Management

A&A Guesthouse
Vanessa R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa R

Absoluut heerlik gebly.

Pragtige, skoon en netjiese kamers. Gasvrye ontvangs en vriendelike personeel. Sentraal geleë en het aan al ons verwagtinge voldoen. Beveel hierdie gastehuis aan en sal definitief weer hier tuisgaan.

Siphindile J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphindile J
Gesin met klein kinders

Compliments and complaints.

We had a great stay at A&A Guesthouse. The ladies in the kitchen were very nice and welcoming. As for the lady we met on arrival, she was not friendly and not welcoming either, can you please take her to training as she is working with people. She did not want to listen when I told her my 26 year old brother cannot share the room with my 36 year old sister. She insisted my brother will sleep on a sleeper couch. My booking was for 4 rooms in total but the A&A lady insisted that she was given 3 rooms. She later got the fourth room but I did not like how she did not want to listen.

Anita S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Baie mooi skoon en netjies. Ontbyt was uitstekend vir net R50. Baie ruim kamers.

Het die diens goed gevind met ruim skoon en goed toegeruste kamers. Ontbyt was baie goed. Ons het rustig geslaap en was uitgerus vir ons reis verder.

A&A Guesthouse's terugvoer

Thank you so much for the review given.

Regards

Antionette

A&A Guesthouse
Christelle J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle J
Besigheidsreis

Dit was comfortable en die kos was baie lekker.

Sien sterre.

Albert M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert M
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Alles wat jy nodig het, netjies en skoon.

Karen G - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Saam met vriende

Great location, clean, neat and professional staff.

The establishment is clean and well located at the main road, 5 minutes from a mall and less than 20 minutes from the Airport. The hosts were professional and welcoming.

Niel L - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Die personeel het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Kamer ruim en keurig gemeubileer en baie netjies. Veilige parkering was beskikbaar. Sal beslis aanbeveel.

A&A Guesthouse's terugvoer

Dear Guest.
Thank you for you review.
Regards,
A&A Guesthouse Management

A&A Guesthouse
Jaco B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ongelooflike ervaring, puik diens, baie netjies. Dankie.

M J - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M J
Gesin met tieners

Perfek.

Kamer was mooi, netjies en skoon. Gasvrou het uitgekom om ons te ontvang. Baie veilig. Heerlike ontbyt. Jy kry afslag as die rede van jou verblyf is dat jy hospitaal toe gaan. Gratis WiFi is beskikbaar.

Chantal H - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal H
Saam met vriende

Dit was baie aangenaam. Fasiliteite was skoon en maklik toeganklik.

Baie goeie en positiewe ervaring!

Thinawanga T - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinawanga T
Gesin met klein kinders

I enjoyed staying at your guest house.

See the stars.

James N - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and clean place. Will definitely recommend to other people and will also go back when needed.

Loved the white linen and very comfortable bed too.

Wynand C - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand C
Gesin met klein kinders

Goeie diens.

Baie dankie vir die vuurwarme verwelkoming.

Ayanda T - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayanda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent customer service

Very impressive friendly service.

Francois B - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois B
Gesin met klein kinders

Oornag ten einde naby lughawe te wees.

Aangenaam. Sal net voorstel dat daar bietjie onderhoud gedoen word, veral in die badkamer met los krane en gebreekte/vermiste rakkies.

Anton D - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke lekke!

Baie netjies en skoon. Ideaal geleë. Algehele goeie ervaring.

Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Westview-rylaan en Allanstraat, Mill Park, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmNDk4NzhhLWU3YjktNDViOC1hMmYwLWQwN2FhMTU5ZGMzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 c/o Westview Drive and Allan Street Mill Park 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.956394 25.588186
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!