LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by AAA Vleesbaai | LekkeSlaap
+17

AAA Vleesbaai

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir AAA Vleesbaai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Alette A - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alette A
Gesin met tieners

Heerlike kuierstoep met ’n baie mooi uitsig.

Die weer was onverbeterlik en ons het baie lekker in die gerieflike huis gebly.

Marian C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian C
Gesin met tieners

Heerlike strandhuis met ongelooflike uitsig.

Ons het al heelwat huise in Vleesbaai gehuur, maar hierdie huis was die beste ooit. Dit was perfek vir ons gesin met drie tieners. Die groot braaistoep wat noord front het 'n ongelooflike uitsig oor die hele Vleesbaai, die strande en die see. Die binnestoep het oopskuifglasdeure en dieselfde mooi uitsig. Ons het die hele vakansie op die stoepe gesit en nooit binne in die sitkamer nie. Die huis het alles wat jy nodig het en die kombuis is goed toegerus, daar is wel nie 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n wasmasjien en 'n ekstra deep freeze. Die dubbelmotorhuis was baie gerieflik om ons fietse te bere. Robert die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Ons was baie spyt om na 10 dae te gaan en hoop ons sal volgende langer kan huur.

Andre K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Die verblyf was baie lekker en dit is in 'n baie mooi omgewing. Ek sou net graag kampstoele of iets soortgelyks wou hê om buite op die stoep te sit.

Marie-helene B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-helene B

Beeldskone uitsig! Akkommodasie van hoogstaande gehalte. Sal dit beslis aanbeveel.

Sien sterre.

AAA Vleesbaai's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie.
Groete Robert

AAA Vleesbaai
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kershoutstraat 20, Vleesbaai, Mosselbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhZDI1NzZkLTgxOWUtNDMzZS05MDE2LWM2MjgxMzcxYmExYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 20 Kershout Street Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.29303269993 21.914086211542
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!