Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aalwyn Akkommodasie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 27 resensies vir Aalwyn Akkommodasie
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Johann S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Johann S

Ons sal persoonlik nie weer daar oornag.

Dame het uit haar pad gegaan om ons by die eiendom uit te kry. Sy sê ongelukkig nie dat sein verdwyn sodra jy naby die eindom kom wat vreeslike gesoek afgee na 'n lang dag op die pad. Geen warm water vir stort, net in aparte kamer wat 'n bad het met warm water. Mans het glad nie gestort nie, wat broodnodig was. Foto op die webtuiste is glad nie soos die ingang en eiendom lyk nie. Loop ook agter om die huis in die donker met bagasie - glad nie versorgde eiendom. Beslis beter waarde vir ons geld op ander plekke gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aalwyn Akkommodasie se terugvoer

Net 'n regstelling hier maak al is dit 'n ruk na die tyd. Soms is dit ongelooflik hoe gastehuise beswadder word vir geen rede nie. Maar ander mense lees dit en weet nie wat die regte feite is nie. As mense die Location gebruik wat aan hulle gegee was en gevra het om nie GPS te gebruik dan sal hulle presies op die regte plek uit kom met geen moeite nie. Maar daar word nie geluister nie en volg hulle eie kop so dan verdwaal die mense en blameer my nadat ek mooi per telefoon pad verduidelik en dan draai hulle af want hulle GPS se so terwyl ek verduidelik en dan verwag hulle ek moet weet waar hulle is. Dit word ook uit geskryf en aan baie besoekers gestuur so lees asb instruksies want dis regtig n reguit pad. Vodacom vang op en dis nie my skuld as daar soms nie sein is of vir ander netwerk is nie. Wat warm water aan betref is dit solar en dit het gereën daai week en het alternatiewe warm storte aan gebied en dit was van die hand gewys. Bad het ekstra elektriese skakelaar wat wel aan was met baie warm water so as dit spaarsaam gebruik was kom 3x persone gemaklik gebad indien nood wel gedruk het. Hoop die onduidelikheid is nou reg gestel. Dankie vir u ondersteuning.

Aalwyn Akkommodasie
Lucy D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy D
Saam met vriende

Service was very good. I will definitely visit Aalwyn Akkommodasie again.

Carol is very friendly. She sent us a message before we arrived to find out if it was okay to change rooms. We loved the rooms she gave us as it was more spacious then what we expected. She was very accommodating and I already recommended the place to family and friends. Very nice, especially if you need privacy and rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aalwyn Akkommodasie se terugvoer

It was such a pleasure having you here. Thank you for the beautiful revue. Hope to see you soon.

Aalwyn Akkommodasie
Dana B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana B
Saam met vriende

Gasvry, netjies, ruim, skoon. Sal beslis weer bespreek.

Beslis waarde vir geld. Ruim, netjiese, bekostigbare verblyf. Carol is baie gasvry en behulpsaam. Ek sal Aalwyn Akkommodasie beslis weer boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aalwyn Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, julle is welkom.

Aalwyn Akkommodasie
Rosalyn E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalyn E
Saam met vriende

Waarde vir jou geld.

Dis die tweede keer wat ek by Carol bespreek en bly. En weereens glad nie teleurgestel nie. Sy gaan uit haar pad om alles reg te he vir jou en as jy iets kort kan jy haar net vra. Was die keer saam met familie daar en hulle was ook baie tevrede gewees. Sal weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aalwyn Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir julle terrug voer ek waardeer dit baie. Altyd n plesier om julle hier te he en hoop om julle gou weer te sien. Wees veilig en bly gesond.

Aalwyn Akkommodasie
Anton S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Enkelreisiger

Rustig en stil

Was nog net vir een aand daar en dit was heel rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosalyn E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalyn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir jou geld.

Gasvryheid van die eienaar was tops. Het na ons belange omgesien. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aalwyn Akkommodasie se terugvoer

Dit was net 'n plesier om julle by ons te hê. Julle is altyd welkom. Baie dankie vir julle ondersteuning.

Aalwyn Akkommodasie
Allistair V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Allistair V
Saam met vriende

Rustig.

'n Tafel met waterbeker en opwasseep is al wat kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aalwyn Akkommodasie se terugvoer

Hi Allistair Daar was n 'flask' op tafeltjie by kettel met water en jammer oor opwasseep maar ek was n WhatsApp weg. Ek het ook gereeld gevra of alles reg was en het geen klagtes gekry nie. Dankie vir julle ondersteuning en hoop julle het Gauteng geniet.

Aalwyn Akkommodasie
Sean V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean V

Gasvry, vriendelik en netjies.

Baie tevrede gewees met ons akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aalwyn Akkommodasie se terugvoer

Julle is altyd welkom. Baie dankie vir julle ondersteuning.
Groete
Carol Hefer

Aalwyn Akkommodasie
Isabel V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V

My werknemers was baie in hulle noppies en het tuis gevoel.

Die eienaar was vreeslik vriendelik en behulpsaam. Definitief 'n A+ vir Aalwyn!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aalwyn Akkommodasie se terugvoer

Isabel dankie vir terugvoering. Dit was so n pleasier om jou goed gemanierde mense by my te kon huisves. Hulle is altyd weer welkom om by ons oor te slaap. Baie dankie vir julle ondersteuning.

Groete
Carol Hefer

Aalwyn Akkommodasie
Hester B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hester B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Letterlik 'n plek om jou kop neer te lê, maar van gemak is daar geen sprake.

Eerstens het ons nagenoeg 'n uur spandeer net om die eienaar op te spoor. Die selfoon ontvangs is daar so sleg dat jy tot op die bult moet ry om ontvangs te kry. Die foto op die website laat jou dink aan 'n lekker plaasopset, maar jy word in 'n kleine kamertjie ingedruk, omhein met mure. Die bed is so hard, jy kon sweer jy slaap op karton. Seker 'n baie hoë digtheid spons. Die toiletpapier is nie 1 ply, maar 1/2 ply, so 'n lae kwaliteit, dit is vol gate. Die stort se water loop nie uit, dit dam op, want die uitlaat is op die hoogste punt geïnstalleer, plaas van die laagste punt. Gewone buitekrane in die stort. Die koue en warm krane is nie gemerk, so moes die water eers laat loop voor jy kon vasstel watter kraan is warm. Geen bedlampies. Nou ja, vir R400 kon jy seker nie beter verwag het nie, maar daar is sekerlik darem basiese goed wat in 'n kamer hoort. As ons nie vir 'n uur in die son moes staan nie, sou ons miskien die plek met 'n ander gesindheid ingegaan het, dis net vir 'n nag en dis beter as om terug te ry na Pretoria, maar moeite het beslis ontbreek toe die plekkie omskep is vir gaste. Sal beslis volgende keer meer oplet na foto's van die plek voor ek bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aalwyn Akkommodasie se terugvoer

Beste Hester,

Baie dankie vir die terugvoer en u ondersteuning, ek is jammer as u enige ongerief beleef het, alhoewel daar sekere punte genoem is waaroor ons nie beheer het nie.

Aalwyn Akkommodasie bied 'n paar opsies om van te kies waarvan u het besluit om 'n 'Sleep & Go' kamer te bespreek. Ek is so jammer as u dalk 'n verkeerde keuse gemaak het volgens die standaard wat u verwag het.

Wat my aanbetref, was kamers baie skoon en netjies en word deurgegaan lank voor gaste ingelaat word. Ek het ook gevra of u tevrede was en u het geen klagtes gehad nie. Ek het ook gevra u moet my dadelik kontak indien daar enige probleme is.

Wat toiletpapier aanbetref het ek nog nie van 1/2-ply gehoor nie en het ook nie gate in die papier wat ons verskaf gesien nie. Dit kon moontlik 'n fabrieksfout wees, waarvoor ek om verskoning vra.

Oor die selfoonopvangs het ons geen beheer nie. Ek kan nie verstaan dat u verkies het om eerder 'n uur in die son sit as om 1 km verder te ry om my te kontak nie. Ek was tuis en het vir julle gewag. Wanneer ek my gaste ontvang is, ek altyd vriendelik, en dit is duidelik uit vorige gaste se ervarings.

Aalwyn Akkommodasie
Billy-jean D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy-jean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die lekkerste slaap op die lekkerste plek!

Alwyn Akkommodasie was 'n amazing lekker plekkie en ons was baie bederf. Ons was glad nie gepla nie en kon net onsself geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aalwyn Akkommodasie se terugvoer

Billy-jean ons hoop om julle weer gou te sien. Dit was net n plesier om julle by ons te he en ek is bly julle het dit geniet.

Aalwyn Akkommodasie
Vanessa L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa L
Besigheidsreis

Rustig en privaat.

Gasvrou baie vriendelik. Omgewing is rustig en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en baie behulpsame gasvrou.

Dit is ons tweede keer wat ons hier bly want dit is regtig bekostigbaar en baie netjies. Die gasvrou het dadelik bevestig dat ons nog hulle aanwysings het. Dit wat mens op die webblad sien is wat jy kry. Ons was Saterdagaand uit en die gasvrou het ons laat weet dat die krag af is a.g.v. die reën en sommer ook verduidelik waar die parrafien liggies is. Sy het ook `n alternatiewe kontaknommer gegee indien die krag nie aankom en haar foon se battery dalk pap word. Ons kuier sommer weer binnekort daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aalwyn Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie dat julle weer kom kuier het en bly dat julle tevrede by ons is. Julle is baie welkom om weer terug te kom.

Aalwyn Akkommodasie
Johan N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Enkelreisiger

Vriendelik, netjies en gemaklik.

Het dit geniet, waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aalwyn Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir terrug voering. Dankie dat u ons akkommodasie gebruik het en hoop om weer te sien.

Aalwyn Akkommodasie
Rezanne N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rezanne N
Enkelreisiger

Heerlike, gemaklike verblyf.

Gemaklike, gesellige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aalwyn Akkommodasie se terugvoer

Beste Rezanne,

Baie dankie vir positiewe terugvoering. dit was 'n groot plesier om jou by ons te huisves.

Aalwyn Akkommodasie
Stefanus V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stefanus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikke diens. Bietjie afgeleë en buite stads area. Moeilik om te vind. Pad aanwysers baie swak.

Verbeter pad aanwysers. Kwaliteit van toerusting en geriewe kan verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalet W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalet W
Enkelreisiger

'n Oase in die woestyn.

Ek was aanvanklik bekommerd oor die omgewing, maar dit was heerlik om daar te bly. Die kraakvars wit beddegoed en handdoeke het my sommer baie tuis laat voel! Die kliëntediens is uitstekend. Ek het vreeslik lekker gebly en het lekker gevoel om na die dag soontoe terug te keer. Baie dankie Carol!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aalwyn Akkommodasie se terugvoer

Beste Dalet,

Dit was net 'n plesier om jou by ons te kon verwelkom. Ons het die plaas gevoel en rustigheid en nie die geraas soos in die stad nie. Ek is egter bly dat jy die rustigheid geniet het.

Hoop om jou weer te sien.

Groete,
Carol Hefer

Aalwyn Akkommodasie
Tersia V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tersia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanbeveling vir oornag-akkommodasie.

Carol en haar man is aangename mense. Ek en my man het net daar geslaap, en was die hele dag uit. Ons het nie etes daar genuttig nie. Ons is die Honeymoon-suite gebied, was verras oor die idee, maar daar ontbreek 'n hangkas vir klere, badkamer-spieelkassie so hoog nie eers 'n lang man sal kan skeer nie. Solar-verhitte geiser. Ons moes in koue water stort, want dit was reënerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aalwyn Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons oornag het en dankie vir die idees en jammer vir julle ongerief oor stort water wat ek nie verstaan nie want daar was nie ander mense voor julle in die kamer nie en dit was 'n sonskyn dag voor julle in geboek het so sal bietjie daarna oplet. Ek het vir julle die Honeymoon-suite aangebied maar het ook gesê indien julle enige probleem het om my dadelik in kennis te stel en julle eerste keuse was ook beskikbaar. Eintlik het ek probeer goed doen om u twee keuses te gee sal maar in toekoms mense in die kamers sit wat hulle wel bespreek het. 'n Mens is seker nooit te oud om te leer nie jy kan seker nie almal tevrede stel of probleem vry wees nie al probeer jy hoe hard. Ons waardeer julle opinie en dat julle ons ondersteun het en hoop ook om julle weer te sien.

Aalwyn Akkommodasie
Magda B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het regtig net geslaap, maar was vriendelik ontvang en plekkie was silwerskoon, netjies en gerieflik.

Ons was slegs vir 1 nag daar, maar het die beste diens ontvang. Aanwysing was uitstekend en plekkie was gerieflik, netjies en skoon. Die voëls wat ons wakker gesing het, het aan ons 'n wildtuin gevoel gegee. Ek het vir ligging net 3 sterre gegee aangesien dit bietjie moeilik was om die uitdraai in die donker te kry al was ons die oggend al daar. Dit was ook eintlik bietjie ver van ons venue af, maar dis my eie skuld omdat ek te lank gewag het om plek te bespreek en nie deeglik navorsing gedoen het nie. Ten spyte hiervan was dit 'n aangename ondervinding en sal ek weer soontoe gaan en hulle aanbeveel. Dankie Carol!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aalwyn Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons oornag het en vir die pragtige terug voering. Ek is baie jammer julle het so ver moes ry dis hoekom ek wel jou in kennis gestel het dat julle lokaal 'n ent vanaf ons is. Julle is altyd welkom om weer by ons te kom kuier.

Aalwyn Akkommodasie
Susan V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Die eenheid is baie skoon en netjies. Lekker groot en het alles wat jy nodig mag hê. Baie vriendelike ontvangs gehad en regtig 'n plek waar ons in die toekoms weer sal bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aalwyn Akkommodasie se terugvoer

Dankie Susan vir jou pragtige terugvoering. Dankie dat julle ons ondersteun het en julle is altyd weer welkom om by ons te oornag,

Aalwyn Akkommodasie
Andre C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker kamer, was netjies.

Diens was baie vriendelik, kamer was netjies, alles was op hul plek, rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aalwyn Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie dat julle van ons verblyf gebruik gemaak het en dit was 'n plesier om julle hier te kon akkommodeer.

Aalwyn Akkommodasie
Sharon V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring, sal daar oornag as ek weer in daai area is.

Uitstekend. Carol het regtig uit haar pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak. Skoon en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aalwyn Akkommodasie se terugvoer

Sharon, ek is bly dat julle dit geniet het en dit was 'n plesier om julle by ons te hê.

Aalwyn Akkommodasie
Braam G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam G
Enkelreisiger

Baie stil plek. Aanwysings is nie baie goed nie, net bord wat sê B&B.

Aanwysings nie baie goed nie, net bord wat sê B&B.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aalwyn Akkommodasie se terugvoer

Ds. dankie vir u positiewe opmerkings. Daar is 'n baie groot bord voor u na ons afdraai vanaf die R559 wat sê Aalwyn Akkommodasie en Road 1, eintlik kan jy dit nie mis nie. Dit sou aan u linker kant gewees het as 'n persoon vanaf Randfontein kom. Ek dink julle het dalk bietjie op die donker gekonsentreer. Dit was 'n groot plesier om julle by ons te hê en jammer oor die bord wat u mis gekyk het. Ek het hom nogal oorgedoen en swart gedrukte letters gebruik. Ek sal bietjie gaan kyk of hy reflekteer in die nag. Dankie dat u laat weet het.

Aalwyn Akkommodasie
Martin U - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin U
Gesin met tieners

Baie rustig en vriendelike mense.

Ons het dit baie geniet en sal met sport byeenkomste graag weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aalwyn Akkommodasie se terugvoer

Martin ek het jou familie so geniet. Julle het pragtige gemanierde kinders. Julle is altyd welkom om by ons te oornag.

Aalwyn Akkommodasie
Brumelda D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brumelda D

Baie gasvry en pragtige plek. Baie still en niks lawaai. Het 'n goeie nag se rus gehad.

Lekker geslaap. Baie rustige plekkie en sal in toekoms weer deur julle bespreek. Baie dankie vir jul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aalwyn Akkommodasie se terugvoer

Brumelda dit was net 'n plesier om julle by ons te huisves. Bly jou ouers was te vrede.

Aalwyn Akkommodasie
Teresa W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Teresa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal nie hierdie gastehuis weer gebruik of aanbeveel nie!

Ek het die bespreking vir my ouers gemaak. My moeder moes die volgende dag vir 'n groot operasie gaan in Randfontein. Die stort het nie behoorlik gewerk nie en daar was geen warm water nie. Die eienaar het die volgende dag vir my 'n SMS gestuur met 'n verduideliking dat my ouers nie 5-ster-akkommodasie moet verwag as hulle net R200 per persoon per nag betaal nie. Ek is jammer, maar 'n werkende stort en warm water is vir my 'n basiese gerief. Die eienaar se houding teenoor hierdie probleem was vir my onaanvaarbaar. Sy moet seker maak die fasiliteite werk as sy dit wil uitverhuur. Ons sal ongelukkig nooit weer hierdie gastehuis ondersteun nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aalwyn Akkommodasie se terugvoer

Toe jou ouers in geboek het, het my man vir hulle gesê dat indien hulle enige iets nodig het of as daar enige probleem enige tyd kan hulle ons asb dadelik moet laat weet. Die probleem was eers onder my aandag gebring na hulle die akkommodasie verlaat het en dit was binne sekondes reg gestel. Die water was kokend warm omdat ons die geyser hoër gestel het lank voor hulle ingeboek het wat die kamer langsaan het toevallig ook 'n persoon in gehad wat geen probleme gehad het nie. Ons is jammer as u so voel maar kan niks daaraan doen as ons nie van probleem weet nie. Hierdie is die eerste keer dat ons slegte kommentaar ontvang het al die ander inwoners was en is baie tevrede. Nogmaals wil ek jammer sê vir die ongerief.

Aalwyn Akkommodasie
Jeanne-pierre B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne-pierre B

Baie aangenaam en vriendelike diens.

Hul is altyd gewillig om uit te help, vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aalwyn Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle by ons te laat oornag.

Aalwyn Akkommodasie
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Robson-straat en Road 1, 12A, Hillside, Randfontein, 1760, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhYjBmNGE1LWRmODktNGJlZi1iZTgxLTBhMjVjNDlkZWM4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 c/o Robson Street & Road 1 12A, Hillside 1760 Gauteng 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -26.225674064946 27.609219253063
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem