Worcester Akkommodasie by Aan De Doorns | LekkeSlaap
+26
+26

Aan De Doorns

35 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 369 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Overhex-straat, Worcester, 6859, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Aan De Doorns is 'n Kaap-Hollandse plaashuis sowat 7 km vanaf Worcester. Klop hier aan as jy op soek is na gasvryheid, 'n geskiedkundige grasdakhuis en 'n rustige plaasomgewing.

Die plaashuis is om en by die jaar 1860 gebou en bied vandag ruim en suite-kamers met geskiedkundige temas. Ons het gesinskamers met 3 of 4 beddens en gewoonlik is spesiale tariewe gebaseer op die lengte van verblyf en aantal mense (spesifiseer asseblief wanneer jy navraag doen).

Die ten volle toegeruste kombuis en braai-area voldoen gedeeltelik aan selfsorgbehoeftes. Aandetes, middagetes en/of wasgoedgeriewe is op versoek beskikbaar. 'n Volle Engelse ontbyt of 'n Kontinentale ontbyt word bedien in ons atmosfeer van egte gasvryheid met brood en konfyt deur die plaaslike gemeenskap gemaak. In die somer is die terras onder die prieel en die swembad-area ideaal vir ontspanning en gedurende die winter vergader ons om die Welcome Dover en skep behae in die dag se ervarings in die Breederiviervallei.

By Aan De Doorns is ideaal vir besoekers of plaaslike gesinne en hul vriende wat belangstel in die magdom doendinge op Roete 62. Dit is ook gemáák vir diegene wat die pragtige agterpaadjies wil verken. Hierdie plek se gesinsvriendelike atmosfeer sal herinneringe aan vervloë jare en die sorgeloosheid van jou jeug in jou losmaak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 35 resensies vir Aan De Doorns
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Overhex-straat, Worcester, 6859, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aan De Doorns het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 369
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 369
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 369
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Overhex-straat, Worcester, 6859, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwODM0M2MwLTllMTgtNDY4MC1iNTZkLTcxNWQ0ZTZhODVmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 369  per nag (vir 2 persone) 35 5 1 5 Overhex Road Worcester 6859 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.695958655887 19.495260715485
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za