Swellendam Akkommodasie by Aan de Eike Guest House | LekkeSlaap
+98

Aan de Eike Guest House

8 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Aan de Eike Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ewan J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewan J
Besigheidsreis

Uitsekend.

Aan de Eike is sonder twyfel die beste gastehuis waarin ek nog tuis gegaan het. Jy voel meer of jy in 'n boutique hotel is as n gastehuis. Kamers puik, gastehuis fasiliteite is puik. Lekker koue craft bier en goeie ontbyt. Die oggend van my vertrek was tot my motor gewas. Ek wens daar was sulke kwaliteit gastehuise in al die plekke waar ek moet oorslaap. Puik, puik, puik, al wat ek kan sê.

Aan de Eike Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die ongelooflike terugvoer. Ons is so bly dat u, u verblyf geniet het en ons hoop om u binnekort weer te sien.

Beste wense,
Aan de Leisure Span

Aan de Eike Guest House
Edward S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Nuut, gemaklik, vriendelike mense, personal touches.

Aan de Eike Guest House's terugvoer

Thank you so much for the great feedback. Have a great day further.

Aan de Eike Guest House
Jerolize S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerolize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was een van die beste plekke waar ek nog gebly het. Fantastiese diens, kos, mense en geriewe!

Aan de Eike Guest House's terugvoer

Thank you Jerolize. It is lovely to hear and we're delighted you enjoyed your stay with us.
We look forward to welcoming you in future.
Happy new year and best wishes.
Aan de Leisure team.

Aan de Eike Guest House
Ruhan  - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruhan
Saam met vriende

Great experience. good rooms, clean and great breakfast.

Excellent location, friendly staff. Clean and crisp environment.

Aan de Eike Guest House's terugvoer

Thank you so much for the lovely feedback on your stay at Aan de Eike.
We are so pleased you enjoyed it and we hope to welcome you back again sometime in the future.
Best wishes,
Aan de Leisure Team

Aan de Eike Guest House
Astrid P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay, friendly staff, delicious breakfast.

One disadvantage: Rooms are quite noisy, you can clearly hear the sounds of the neighbour next door.

Aan de Eike Guest House's terugvoer

Thank you ever so much for taking the time to write this review and for your kind comments, we appreciate this very much.
Happy New Year to you and your family.
Best Wishes,
Aan de Leisure Team

Aan de Eike Guest House
Monique B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Besigheidsreis

Uitsonderlik!

Sal hoogs aanbeveel!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Exceptional!

Would highly recommend!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Aan de Eike Guest House's terugvoer

Good day Monique,

Thank you very much for the lovely feedback on your stay at Aan de Eike.

We are very pleased you enjoyed it and we hope to see you again soon.

Best Wishes,
Aan de Leisure Team

Aan de Eike Guest House
Leon T - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die tydjie daar baie geniet.

Aan Gerhard en sy span: Dankie vir jul vriendelikheid en gasvryheid. Ons het ons verblyf by julle baie geniet. Die gastehuis is regtig 'n klein juweel in die pragtige Swellendam. Beslis 'n tweede besoek werd.

Aan de Eike Guest House's terugvoer

Good afternoon,
Thank you so much for the review. We truly appreciate the feedback and we are so pleased you enjoyed your visit.
We look forward to the next one.
Have a great day further.
Best wishes,
Aan de Leisure Team

Aan de Eike Guest House
Jacques Kelbrick K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques Kelbrick K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, gastehuis met wonderlike diens

Aan de Eike Guest House het skoon en netjiese kamers wat almal op die pragtige swembadarea uitkyk. Veilige parkering en heerlike ontbyt. Sal definitief weer daar 'n draai maak.

Aan de Eike Guest House's terugvoer

Goeie middag,

Baie dankie vir die goeie terugvoer oor u verblyf aan Aan de Eike. Ons is so bly dat u dit geniet het en ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom.

Beste wense,
Aan die ontspanningspan

Aan de Eike Guest House
was R1 040
Vanaf R728
per nag (vir 2 persone)
was R1 040
Vanaf R728
per nag (vir 2 persone)
was R1 040
Vanaf R728
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Swellengrebel-straat en Hermanus Steyn-straat, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFTTbgDXK79ZVDkf5QzCaPUR4CFh031UTnQarSbqLZXEsBPHxz7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 040, nou Vanaf R728  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Corner of Swellengrebel Street and Hermanus Steyn Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.017898 20.450993
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za