+138
Gastehuis in Swellendam

Aan de Oever Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sune V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Heerlike verblyf binne stapafstand om al die winkeltjies in Swellendam te verken. Lieflik en gerieflik in Swellendam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Sune. Ons sien uit om jou gou weer terug te verwelkom! Vriendelike groete, ADLC

Susannah E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Pragtige, netjiese verblyf. Baie aangename verblyf. Ons was goed ontvang, personeel is baie vriendelik en verblyf is puik en baie netjies! Die ontbyt was uitstaande. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Baie dankie vir die pragtige resensie! Ons waardeer dit opreg. Dit is vir ons baie lekker om te hoor dat julle die verblyf, diens en ontbyt geniet het. Ons hoop om julle weer binnekort hier by ons te verwelkom. Vriendelike groete

Baatile Priscilla S
1 nag
5.0
Jan 2026

Exceeded expectations. Lovely place to be quiet with lovely views. Breakfast is a plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Thank you so much for your lovely review! We’re really happy to hear that your stay exceeded your expectations and that you enjoyed the peace, the views, and our breakfast. It was a pleasure hosting you, and we hope to welcome you back again soon! Kind regards

Jinny P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

We return again and again. This is a well-run, comfortable, clean establishment. We had a comfortable night on the whole. The mattress was too firm in Barn Owl. Also, I suggest that a plastic non-slip mat be put on the floor of the shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Thank you so much for your continued support and for returning to stay with us again and again. We truly appreciate your kind words about our establishment, and we are delighted to hear that you found your stay comfortable and enjoyable overall. Thank you as well for the constructive feedback regarding the mattress in Barn Owl and the suggestion of a non-slip shower mat. Guest comfort and safety are very important to us, and we will certainly take both comments into consideration as we continue improving our rooms and facilities. We look forward to welcoming you back again soon. Kind regards, ADLC

Elsabe H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2026

Lekker geslaap. Ons het lekker gebly. As dit koud is, kan julle gerus die kamers se lugreëling aansit sodat die kamer warm is wanneer jy aankom. Dit skep lekker warm huislikheid. Die ontbytbediening kort aandag. Vars lemoensap en die manier hoe alles opgedien word, kort modernisering.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Baie dankie vir u terugvoer en dat u by ons gebly het. Ons waardeer dit opreg. Ons verstaan beslis die gevoel van ’n warm kamer met aankoms gedurende koue weer. Ongelukkig is dit vir ons moeilik om die lugreëling vir onbekende tye vooraf aan te hou aangesien aankomstye dikwels verander en dit ook energieverbruik aansienlik verhoog. Ons neem egter u voorstel ter harte en sal kyk na praktiese maniere om die kamers meer verwelkomend en huislik te laat voel tydens koue dae. Dankie ook vir die eerlike terugvoer rakende die ontbytbediening. Ons waardeer die insette oor die vars lemoensap en aanbieding, en sal beslis daarna kyk om dit verder te verbeter en te moderniseer. Ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete ADLC

Dejane S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Pragtige ligging met goeie diens. Pragtige plek met goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is so bly om te hoor julle het die tyd hier by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, ADLC

Annie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Over night to Western Cape. It's beautiful. It's elegant. It's inviting. The breakfast was superb! The staff were so friendly and helpful. They even made a dinner reservation for us at a local restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Thank you so much for your wonderful review! We’re delighted to hear that you found the space beautiful, elegant, and inviting, and that you enjoyed the breakfast. Our team will be especially happy to know their friendliness and assistance made a difference to your stay. It was a pleasure helping with the dinner reservation, and we’re so glad you had a great experience overall. We hope to welcome you back again soon! Warm regards

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Baie dankie vir jou terugvoer en vir die mooi woorde. Ons is bly om te hoor dat jy die opgradering van die kamer, die heerlike ontbyt, asook die pragtige omgewing en ontspanne atmosfeer geniet het. Ons verstaan die teleurstelling rakende die waterbeperkings en waardeer jou begrip dat dit weens omstandighede buite ons beheer was. Dankie dat julle dit so positief benader het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te mag verwelkom vir ’n nog lekkerder en sorgvrye verblyf. Vriendelike groete ADLC

Sean C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Absoluut fantasties in elke opsig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is ongelooflik bly om te hoor dat die verblyf absoluut fantasties was in elke opsig. Dit beteken baie vir ons span. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete

Jacqui S
1 nag
5.0
Sep 2025

A lovely guesthouse. I can recommend them for a short or long stay. It was more than I expected. Everything was lovely from checking in to checking out. I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Thank you so much for the wonderful review! We’re delighted to hear your stay exceeded expectations and that everything—from check-in to check-out—was lovely. Whether it’s a quick visit or a longer getaway, we can’t wait to welcome you back. See you soon! Kind regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ancimi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 249

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

21 Faure Street, Swellendam, 7640, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e8a5287f7f1883d1fcc3a6b33e022e291792dfd7ffd8732dea18b5e5e2537d07e7ff359465b6733e94ee9d529993c2c399e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 21 Faure Street Swellendam 7640 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.01553712385 20.45240432024
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang