Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan de Paarlberg

Selfsorg
Standaard Kamer
Vanaf
Vanaf R825
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n slim-TV. Gaste kan die gemeenskaplike kombuisgeriewe gebruik.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Partytjies word nie in die gemeenskaplike areas toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Kamer
Vanaf
Vanaf R910
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Die kamer het 'n buite-sitarea. Gaste kan die gemeenskaplike kombuisgeriewe gebruik.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Partytjies word nie in die gemeenskaplike areas toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Kamer met Kaggel
Vanaf
Vanaf R965
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer is oopplan en het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het 'n buite-sitarea. Gast ekan die gemeenskaplike kombuisgeriewe gebruik.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Partytjies word nie in die gemeenskaplike areas toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Premium-kamer
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie bekoorlike kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n spabad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n sitarea, slim-TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan op die balkon ontspan en die uitsig oor die swembad inneem. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Partytjies word nie in die gemeenskaplike areas toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Premium Deluxe Kamer
Vanaf
Vanaf R1 375
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank geskik vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n spa-bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer lei na 'n balkon. Gaste kan die gemeenskaplike kombuisgeriewe gebruik.

Die eenheid/kamer het
Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Partytjies word nie in die gemeenskaplike areas toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lemoenkloofweg 16, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe562bfeb90c29386225bc4705a3080c425feeaf492da44ff765b8b9dc403ed3e8ac32546e46061389d14b70f21c26603601d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 16 Lemoenkloof Road Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.721591643101 18.955829299388
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem