Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Hubri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 373
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Etresia Struwig S - Mei 2024
Algehele gradering
Was nie gerieflik en skoon nie. Wou net vlug.
Angus Y - Apr 2024
Algehele gradering
Adequate but expensive.
Mordon V - Apr 2024
Algehele gradering
Sal weer terug keer vir vakansie.
Diana L - Apr 2024
Algehele gradering
Perfekte oornag.
Jeanetta D - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het net oorgeslaap, maar alles was van hoë gehalte.
Konrad S - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en stil.
Lood V - Mrt 2024
Algehele gradering
Won't stay there again.
Mrs Jacky P - Mrt 2024
Algehele gradering
Definitief werk aan hulle netheid.
Frans B - Mrt 2024
Algehele gradering
Nie vergelykbaar met ander in prysklas.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Catrien H - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Aan Die Oewer Graaf-Reinet se terugvoer
Goeie dag Mevrou
Baie dankie vir die resensie, en dit is 'n plesier om te hoor dat u dit geniet het hier by ons. Geseënde Paasnaweek en alles wat mooi is.
Groete
Ellie
Christo R - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent.
Quinton G - Mrt 2024
Algehele gradering
Had a wonderful stay.
Melisa K - Feb 2024
Algehele gradering
Great baie warm gewees aircons en natuurlik die swembad.
Roelof T - Jan 2024
Algehele gradering
Dankie.
Donna H - Jan 2024
Algehele gradering
Very comfortable. We would stay at Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse again.
Marthina J - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet om by Aan Die Oewer te oornag.
Toppie M - Jan 2024
Algehele gradering
Great.
Lees meerAnonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Amanda S - Jan 2024
Algehele gradering
Was teleurgesteld.
Erik B - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het uiterste swak dienste ervaar/ontvang, geensins aanbeveelbaar nie!
Lees meerAnonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Rl A - Des 2023
Algehele gradering
Uiters swak.
Charl L - Des 2023
Algehele gradering
Het basies gesoek vir redelike oorslaap verblyf vir 5 volwassenes.
Lees meerLeon V - Des 2023
Algehele gradering
Bedding linnen was not clean.
Lizelle V - Des 2023
Algehele gradering
Hulle kan regtig meer aandag gee aan netheid.
Rudolf S - Des 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon soos geadverteer.
Jason J - Des 2023
Algehele gradering
Hierdie kuier van ons was nie 'n plesier nie a.g.v. die sogenaamde funksie.
Lees meerJuan L - Des 2023
Algehele gradering
Lekker geswem. Eenhede is goed uitgerig.
Eugene J - Des 2023
Algehele gradering
Ruim, goed belig, lekker afklimplek om GR te verken.
Lees meerDaniel B - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
Emlynn F - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker, netjies en skoon.
Devon D - Des 2023
Algehele gradering
5 ster.
Celia V - Des 2023
Algehele gradering
Ek het meer verwag.
Sone V - Des 2023
Algehele gradering
Nie sleg vir een nag nie.
Anke C - Des 2023
Algehele gradering
Sou wou langer bly. Gaan definitief terug.
Elrina D - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelik.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Chris V - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, veilig, goeie waarde vir geld.
Jason J - Nov 2023
Algehele gradering
Fantastiese plekkie om te oornag.
Jan P - Nov 2023
Algehele gradering
Rustige area, waarde vir geld.
Jason J - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustige gastehuis met geen geraas nie.
Damme B - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige area en vriendelike personeel.
Melandri S - Okt 2023
Algehele gradering
Oorslaap oppad George toe.
Aan Die Oewer Graaf-Reinet se terugvoer
GOEIE MIDDAG MEVROU
BAIE DANKIE VIR DIE MOOI KOMPLEMENT DIT WORD OPREG WAARDEER.
LEKKER DAG
AAN DIE OEWER GASTEHUIS BESTUUR EN PERSONEEL.
Da V - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het net een aand oorgeslaap, ontvangsdame baie vriendelik en bekwaam.
Marita T - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike oornag plek.
Zane A - Sep 2023
Algehele gradering
Great accommodation for the price.
Marette D - Jul 2023
Algehele gradering
Gesellig tuisgegaan in Eland-eenheid.
Lees meerAan Die Oewer Graaf-Reinet se terugvoer
Geagte gas
Baie dankie dat u en u gesin by ons kon kuier,en uit ons harte is ons baie bly u het die tydtjie by aan die oewer gaste huis geniet en dat als in orde was vir u gesin.
Dit is altyd lekker wanneer ons gaste geluk weg ry by ons.
Hoop om u en gesin gou weer te akkomodeer .
Vriendlike groete
Ellie Erasmus (bemarking) en personeel
Gideon S - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier maar my vrou het met 'n skok agtergekom daar is nie 'n oond nie.
Seun V - Jul 2023
Algehele gradering
Ontvangs was baie vriendelik, ek het die oornag geniet.
Aan Die Oewer Graaf-Reinet se terugvoer
Geagte meneer.
Baie dankie vir hierdie positiewe trugvoering,dit maak ons as span by aan die oewer gase huis baie bly en gelukig wanneer ons gaste gelukig hier weg ry.
Kom gerus weer.
Marleen R - Jul 2023
Algehele gradering
Ruim eenheid. Lekker privaat. Alles wat ons nodig gehad het.
Dirk T - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
Aan Die Oewer Graaf-Reinet se terugvoer
Baie dankie Dirk, vir die terugvoering. Ek is so bly u en die gesin het dit geniet. Dis lekker om te hoor wanneer ons gaste dit geniet. Hoop om u gou weer te onthaal.
Shahid M - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker oorslaapplek.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Scott K - Mrt 2023
Algehele gradering
Great establishment.
Mark A - Feb 2023
Algehele gradering
Great stay, friendly staff, nice rooms.
Litzia P - Jan 2023
Algehele gradering
Aaklig!
Lees meerAnton O - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Johann D - Jan 2023
Algehele gradering
Geen water, swembad grasgroen.
Zabe J - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Henry S - Jan 2023
Algehele gradering
Verblyf was baie lekker en die persoon aan diens baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer daar oorslaap.
Shimone B - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelik en goed geleë.
Dewit M - Jan 2023
Algehele gradering
Baie oulikke plek.
Shimone A - Jan 2023
Algehele gradering
Stay was pleasant.
Irma P - Jan 2023
Algehele gradering
Goed geleë en bekostigbaar en personeel baie gaaf.
Lees meerAndré P - Des 2022
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Valerie E - Des 2022
Algehele gradering
Partial per friendly accommodation.
Lees meerVanzyl C - Des 2022
Algehele gradering
Awesome plek. Sal graag weer daar bly.
Maria P - Des 2022
Algehele gradering
Die akkommodasie het nie voldoen aan verwagting nie.
Lees meerRoelien N - Des 2022
Algehele gradering
Slegs oornagstop vanaf Danabaai na Pretoria.
Marjorie G - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly en vriendelike ontvangs.
Marianne K - Des 2022
Algehele gradering
Het 3 jaar terug daar oorgeslaap, was beslis 'n beter ervaring, die plek het agteruitgegaan.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Fleur H - Des 2022
Algehele gradering
Disappointing stay, not what we expected.
Lees meerIna V - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik geslaap.
Ray C - Des 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
Chantelle K - Des 2022
Algehele gradering
Nie great nie, maar orraait.
David M - Okt 2022
Algehele gradering
The room was very pleasant.
Louise D - Okt 2022
Algehele gradering
Kamer netjies, maar was moeilik bereikbaar vir my ou moeder.
Willem V - Okt 2022
Algehele gradering
Geld werd.
Jaco B - Okt 2022
Algehele gradering
Die visdampomp is so steurend dat jy nie kan slaap nie. Was onder my kamervenster en baie steurend.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Chris O - Sep 2022
Algehele gradering
Puik.
Alwena V - Sep 2022
Algehele gradering
Not very friendly.
Lees meerAan Die Oewer Graaf-Reinet se terugvoer
We sincerely apologize if it appeared that reception was unfriendly. In the sense of the directions to a restaurant: the town is not that familiar to us yet, we are new residents here in Graaff-Reinet.
Regarding the Wi-Fi password, all guests ask reception for the password.
For breakfast, unfortunately, we are busy with changes that will take some time.
The light switch that did not work was due to load shedding.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Philip O - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Leana B - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige, ontspanne atmosfeer.
David T - Aug 2022
Algehele gradering
Met our basic needs, but can be improved.
Michiel D - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike nagrus, fasiliteite skoon en netjies.
Genevieve P - Jul 2022
Algehele gradering
Room and shower not clean like it looks in pictures.
Elzabe B - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker uitspan.
Stephan D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies en veilige area vir oornag, kan aanbeveel.
Eben G - Jul 2022
Algehele gradering
Dit reën nie elke dag in die Karoo nie, maar die dak lek op paar plekke, onder andere drup op die bed. Groot dele van die vloer is papnat.
Amanda S - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Lees meerNeels P - Jun 2022
Algehele gradering
Terleurstellend.
Lees meerEmma O - Jun 2022
Algehele gradering
Net oorbly op reis.
Lourens R - Jun 2022
Algehele gradering
Vriendelike en vinnige ontvangs.
Aan Die Oewer Graaf-Reinet se terugvoer
Baie dankie.
Davy D - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies.
Sw V - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was teleurstellend en glad nie wat ons verwag en gehoop het nie.
Lees meerChrista L - Mei 2022
Algehele gradering
Goed geleë.
Elizabeth N - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik en mooi.
Coenie E - Apr 2022
Algehele gradering
I would stay again except for the faulty air-con and light which was fused.
Aan Die Oewer Graaf-Reinet se terugvoer
Hi Coenie,
Thank you for your comment, will see too it for the future. Apologies you didn't have a pleasant stay.
Jan J - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Karin V - Apr 2022
Algehele gradering
Comfortable, safe and clean accommodation.
Damme B - Apr 2022
Algehele gradering
Absoluut heerlik.
Steve G - Mrt 2022
Algehele gradering
Great.
Ian W - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en stil op 'n Saterdagmiddag of -aand.
Lees meerChris R - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en diens.
Ettienne B - Mrt 2022
Algehele gradering
Very pleasant stay and would call again.
Frikkie B - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Elzette V - Feb 2022
Algehele gradering
Aaklig!
Lees meerNico E - Feb 2022
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly.
Yvette V - Feb 2022
Algehele gradering
Gasvry en rustig.
Annie H - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike plek om te slaap! Baie gasvrye mense.
Bertha D - Jan 2022
Algehele gradering
Gemaklike en goeie ligging en vriendelike ontvangs.
Nolan R - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Hester B - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Hannatjie D - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Michelle T - Jan 2022
Algehele gradering
Comfortable, ideal for a stopover.
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Marieta B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Pieter E - Jan 2022
Algehele gradering
Stay was pleasant but the overall impression of the facilities are that it is/was not cleaned.
Angelo S - Jan 2022
Algehele gradering
Passing through.
Ben F - Des 2021
Algehele gradering
Plek is nie 'n 3 ster-fasiliteit soos adverteer word nie.
Aan Die Oewer Graaf-Reinet se terugvoer
Dankie vir die terugvoering op u verblyf by ons.
Daar is seep in al die badkamers in die storte dit is wel nie n koekie seep nie maar wel in liquid vorm. Ons sit nie skottelgoedseep of vadoeke in die eenhede nie omdat ons self elke dag die eenhede gaan skoonmaak en van die gaste die vadoeke in haaglike toestand vir ons los. Soos verduidelik was die Wi-Fi fasiliteit 'n probleem nie net by ons nie wat ek wel probeer verduidelik het dat daar teveel mense in die dorp was en die band vol was en nie die verkeer kon hanteer nie, nie regtig iets wat ons oor beheer gehad het nie. Met die ontbyt is dit 'n besluit wat die eienaar geneem het voor hulle ons op vlak 1 gesit het en hy was ongelukkig nie hier om die besluit te verander nie, maar buiten al die probleme is ons besig om aan die oplossings te werk om almal gelukkig te maak so enige kritiek help ons om op ons diens te verbeter. Baie dankie vir die tyd wat julle by ons spandeer het, dit wat ons wel kan verbeter sal ons definitief aan werk.
Hendel C - Des 2021
Algehele gradering
Gemsbok.
Jacomien D - Des 2021
Algehele gradering
'n Goeie plek om oor te slaap op die pad.
Judith R - Des 2021
Algehele gradering
Basic room, bad internet and smelling pool-area.
Eduard T - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornagslaapplek.
Jurina V - Des 2021
Algehele gradering
Alles wat jy sou nodig het vir 'n oornag-slapie in Graaff-Reinet.
Karen H - Des 2021
Algehele gradering
Die verblyf was heel gerieflik, behalwe vir spinnerakke in die badkamer.
Carin M - Des 2021
Algehele gradering
Teleurstellend!
Lees meerJeanette D - Des 2021
Algehele gradering
Oornag blyplek op ons reis na die Oos-Kaap.
Lees meerHlinke V - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en pragtige oornagfasiliteite!
Ria M - Des 2021
Algehele gradering
Goed toegerus. Mooi kamers.
Aan Die Oewer Graaf-Reinet se terugvoer
Baie dankie, dit was lekker om julle te he as gaste.
Jaco D - Des 2021
Algehele gradering
Daar was baie probleme met die eenheid en gasvryheid. Ek kan baie beter kry vir die waarde.
Gertpj V - Des 2021
Algehele gradering
Lekker verblyf, mooi skoon en goeie ligging.
Aan Die Oewer Graaf-Reinet se terugvoer
Die afstandbeheer het toe op die einde van die dag gewerk, nadat hulle vir my verduidelik het dat as ons teveel stel of knoppies druk dan het hy soos 'n time delay op en sit af ek het kon die volgende dag eers hom weer aan kry.
Vra om verskonig vir die probleem, baie dankie vir die terugvoer, ek het ook iets daaruit geleer en dit help as dit weer gebeur om te weet hoe dit werk aangesien ek nog reatief nuut hier is.
Larelle H - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige kamers.
Pieter P - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, rustige omgewing.
Cillié V - Des 2021
Algehele gradering
Glad nie beïndruk.
Loraine K - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Alles was netjies en in die kamer wat nodig is.
Hannetjie H - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik
Pieter B - Des 2021
Algehele gradering
Net oorgeslaap; verblyf voldoen aan verwagtings.
Manie B - Nov 2021
Algehele gradering
Stay OK. Host not helpful.
Jenna V - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens, vriendelike ontvangs!
Jan-chris H - Okt 2021
Algehele gradering
Ideale oornagbestemming.
Naomi L - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en veilig met alles wat benodig is.
Kobus L - Sep 2021
Algehele gradering
Was baie lekker.
Flo S - Sep 2021
Algehele gradering
I have replied with a no to recommending this venue - it was ok - but not quite up to the site's usual standards.
Lees meerRoss R - Sep 2021
Algehele gradering
Comfortable bed but inadequate cooking facility.
Ian V - Aug 2021
Algehele gradering
A B&B that does not serve breakfast as included is not a B&B.
Braam V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie raserige woonbuurt en gastehuis.
Lucy V - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies, vriendelike diens.
Marchant V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly, netjies en skoon, en vriendelike diens.
Samantha P - Jun 2021
Algehele gradering
Really beautiful next time, will stay longer than just overnight.
Stefanie C - Jun 2021
Algehele gradering
Vinnige oorslaap. Genoeg parkering vir ons lang sleepwa en motor.
Ilse O - Apr 2021
Algehele gradering
Baie basiese geriewe, TV-kanale het nie gewerk nie.
Patrick M - Apr 2021
Algehele gradering
Bit dark and dingy.
Hentie V - Apr 2021
Algehele gradering
Kamer het nie voldoen aan verwagte standaard nie. Gee toe plek was vol van ander gaste.
Norman B - Apr 2021
Algehele gradering
Great service.
Nelmarie P - Apr 2021
Algehele gradering
Teleurstellend, ongelukkig nie wat ons verwag het nie. Die omelet by ontbyt was egter heerlik.
Lees meerHerman V - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het net oorgeslaap op pad Kaap toe.
Rudi V - Apr 2021
Algehele gradering
Ontevrede met die diens van die dame wat die bespreking hanteer het.
Annie D - Apr 2021
Algehele gradering
Oornagverblyf met klein kinders.
Cornel N - Apr 2021
Algehele gradering
Ons TV wou nie werk nie, personeel baie ongeskik. Ander gas se motor alarm het die hele aand afgegaan en niemand het opgetree nie. Plek was vuil - geen handwas of enige ander seep by die badkamers se wasbakke.
Lees meerShelley S - Mrt 2021
Algehele gradering
Disappointing.
Suzie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjiese, skoon blyplek in rustige omgewing.
Bernadette C - Mrt 2021
Algehele gradering
Great setting and very helpful staff.
Ferdie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie baie teleurgesteld.
Dries K - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik! Graaff-Reinet is 'n pragtige dorp wat jou lus maak om vir altyd te bly!
Madu V - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens en verblyf.
Karel J - Feb 2021
Algehele gradering
Hulle kan opgradeer met hulle handdoeke, hulle s'n is te klein.
Jaco V - Feb 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie ruim. Pragtige badkamer.
Francois S - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker gerieflik vir rus na 'n langpad.
Colleen D - Jan 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Gustav S - Jan 2021
Algehele gradering
Dit wat geadverteer word is nie wat jy kry nie.
Louis V - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtig
Pieter B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en netjies!
Hantie P - Jan 2021
Algehele gradering
Gerieflike en netjiese verblyf.
Leslie T - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige verblyf, in 'n heerlike kamer.
Hendel C - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker in Graaf-Reinet.
Jp B - Des 2020
Algehele gradering
Great.
Jeanre B - Des 2020
Algehele gradering
Bly vir ontbyt.
Philip G - Des 2020
Algehele gradering
Gemaklik en netjies.
Rossouw P - Des 2020
Algehele gradering
Perfekte stop op pad Kaap toe.
Lisanne H - Des 2020
Algehele gradering
Wonderful place to stay and have already recommended it to friends.
Adrienne K - Des 2020
Algehele gradering
Friendly staff.
Jacob Philip D - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker dankie.
Chantelle K - Des 2020
Algehele gradering
Goeie oornagstop.
Pierre G - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflike oorbly vir 1 nag.
Steve F - Des 2020
Algehele gradering
Goed.
Jan R - Des 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Annamarie K - Des 2020
Algehele gradering
Netjiese, veilige verblyf.
Marius B - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en laat tuis voel deur eienaar.
Trevor And Elsa S - Nov 2020
Algehele gradering
Had a great time, lovely room with all amenities.
Naledi N - Nov 2020
Algehele gradering
Great hospitality.
Marlene P - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige, veilige en gerieflike verblyf.
Johan B - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig.
Sanet E - Okt 2020
Algehele gradering
Ons ervaring by Aan die Oewer: Duiker en Steenbok.
Lees meerAan Die Oewer Graaf-Reinet se terugvoer
Goeie more. Ek wil onverskoning vra vir die ondervinding, maar ons yskas in Steenbok het gegroet en ons is besig om 'n soortgelyke een te ontvang. Die kolle op die beddegoed word veroorsaak deur die clash tussen die boorgat water en die was middel wat ons gebruik. Die swembad was toe omdat ons middels in hom gegooi het dat hy reg kan wees vir die vakansie aangesien dit winter was. Rook is toelaatbaar op die perseel, maar nie in die kamers nie. In die ketel het ons vars water gesit vir koffie en tee en ons het 5 liter kanne vars water as julle dit sou nodig kry. Ons vra onverskoning dat ons mevrou nie tevrede kon stel nie.
Johann V - Okt 2020
Algehele gradering
Verblyf basies en skoon, maar ons eenheid was nie ingerig vir selfsorg nie.
Thea S - Okt 2020
Algehele gradering
Aangenaam
Willem D - Okt 2020
Algehele gradering
Goeie akkommodasie maar kort toesig/inspeksie
Elize O - Okt 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, Netjiese kamers, Veilige parkering
Michelle P - Okt 2020
Algehele gradering
Loved it. Everything was perfect. Thanks.
Kobus S - Okt 2020
Algehele gradering
Die beste
Jv D - Okt 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam
Joyce G - Okt 2020
Algehele gradering
Geen Covid-19 protokol nagekom nie. Dit is kommerwekkend.
Cornelius C - Okt 2020
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Magda G - Sep 2020
Algehele gradering
Parking was a problem, not enough space!
Alta R - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Aan Die Oewer Graaf-Reinet se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit dat julle ons gekies het.
Gerhard S - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon. Heerlike ontbyt, Veilige parkering
Anonieme gas - Sep 2020
Algehele gradering
Christine B - Sep 2020
Algehele gradering
Disappointing
Tom N - Sep 2020
Algehele gradering
Redelik behulpsaam maar self-gesentreerd, glad nie gasvryheidsbedryf-vriendelik nie.
Lees meerAan Die Oewer Graaf-Reinet se terugvoer
Goeie Meneer.
Meneer het ons eenheid Springbok bespreek en met aankoms was meneer ontevrede, omdat dit nie 'n selfsorg eenheid is nie. Die opmerking oor die masker was 'n "skrik' reaksie omdat dit 'n geraamte gesig is. Enige persoon sal 'n "skrik" reaksie hê as hulle die masker vir die eerste keer sien. Dit was niks persoonlik bedoel nie. As 'n kliënt nie sy eenheid se beskrywing lees nie en hy daag op en is ongelukkig omdat dit nie 'n selfsorg eenheid is nie, kan hy nie van ons verwag om die skade te lei nie. Die badkamer het 'n moderne rustic look.
Anton P - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Skoon en netjies.
Gideon M - Aug 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Rohann T - Aug 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Willem P - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was lekker rustig.
Anna-marie R - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelik en skoon.
Theresa B - Jan 2020
Algehele gradering
Baie mooi blyplek.
Danie F - Jan 2020
Algehele gradering
Ten spyte van die droogte, 'n pragtige plek wat ek ten sterkste aanbeveel! Wonderlike kliëntediens, and gerieflike kamers.
Makkie S - Jan 2020
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het!
Henriette T - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam en dankbaar dat ons vroeër kon incheck. Het on die geleentheid gegee om die omgewing te gaan besigtig.
Aan Die Oewer Graaf-Reinet se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering en kom gerus weer.
Conrad B - Des 2019
Algehele gradering
Ruim, rustig, luuks!
Doret F - Des 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese slaapplek.
Linda J - Des 2019
Algehele gradering
Mooi en rustig.
Juan C - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Michiel D - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike rustige omgewing en fasiliteite nie heeltemal aan verwagtinge voldoen nie.
Marianne K - Des 2019
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Wena C - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir ons geld - die braai in die boma is reeds 'n kosbare herinnering!
Mollie W - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker daar gebly.
Suzanne D - Des 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike diens, pragtige kamers en heerlike ontbyt.
Dalene B - Des 2019
Algehele gradering
Populêr en gerieflik.
Nic G - Nov 2019
Algehele gradering
Opregte gasvryheid.
Piet S - Nov 2019
Algehele gradering
Stil en rustig.
Marie F - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Riaan M - Sep 2019
Algehele gradering
Baie goeie ervaring.
Henna N - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was heel aangenaam.
Marieta V - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig en stil.
Karel V - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker rustige tyd deurgebring as oornag plek tydens ons reis na Mosselbaai.
Johnny E - Aug 2019
Algehele gradering
Ongelooflik gasvryheid.
Wilma S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjiese mooi rusplekkie.
Jeanri O - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig, stil en heerlik.
Theo D - Jul 2019
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het met 4-voetkinners op pad af George toe.
Melisa K - Jul 2019
Algehele gradering
Dit is 'n great plek en baie skoon en netjies.
Jacobus L - Jul 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Willie E - Jul 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies en baie goed ingerig.
Dieter S - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was skoon en netjies, maar 'n bietjie overpriced as ek dit vergelyk met die ander B&B wat ons besoek het.
Johann S - Mrt 2019
Algehele gradering
Personeel almal baie vriendelik, en baie skoon en netjies.
Rochelle V - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en rustig.
Judy B - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelike personeel en heerlike verblyf.
Gerhardus K - Jan 2019
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Albert C - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon en netjiese oornag akkommodasie.
Lucy V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam, vriendelike diens.
Tiekie C - Des 2018
Algehele gradering
3 ster verblyf bied stilte.
Lees meerJohan B - Des 2018
Algehele gradering
Al voorheen daar gebly en sal weer.
Roelof B - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflike goeie waarde vir geld!
Hendrik S - Des 2018
Algehele gradering
Netjies.
Annalise J - Des 2018
Algehele gradering
Awesome
Margaret V - Nov 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Johan B - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Lelanie W - Nov 2018
Algehele gradering
Kommervry, privaat en rustig.
Timothy V - Nov 2018
Algehele gradering
Gerieflike en netjiese chalet, by 'n Gastehuis wat jou werklik laat uitrus na nn lang dag op die pad.
Lees meerPierre J - Nov 2018
Algehele gradering
A good place to stay over in Graaff-Reinet.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Lekker plek om in Graaff-Reinet te bly.
Baie veilige parkeerplek naby kamers. Skoon kamers met lugversorging. Rustige omgewing en sentraal geleë. Sal weer hier kom bly wanneer ek in die rondte is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hannes L - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier by julle vriendelike mense.
Monique V - Aug 2018
Algehele gradering
Snoesige plekkie om oor te slaap.
Amor V - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Ruaan R - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Veilige parkeerplek en lekker boma vir kuier en braai.
Dewald O - Jul 2018
Algehele gradering
Vinnig in en uit, maar 'n lekker plekkie om oor te slaap.
Tiaan L - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Johan V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly in skoon netjiese plek.
Christelle R - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderlike rus in pragtige natuurskoon met 'n ongelooflike uitsig oor Spandau-kop!
Lees meerAnonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Adrie D - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik uitgerus vir ons verdere rit Kaap toe!
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Fanie H - Apr 2018
Algehele gradering
Net een nag oorgrslaap en dit was oraait.
Elain D - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was eenvoudig, lekker gemaklik gebly.
Lees meerDeborah P - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelike en gasvrye diens en ons het regtig tuis en op ons gemak gevoel in die rustige omgewing waarin ons kon lekker slaap!
Lees meerKobus L - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en diens.
Cobus B - Feb 2018
Algehele gradering
Gerieflike plek om te oornag op pad Kaap toe.
Hanno D - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik en gemaklik.
Andrew D - Jan 2018
Algehele gradering
Kamer is netjies.
Dia R - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik!
Nicolette K - Des 2017
Algehele gradering
Lieflike oornagverblyf.
Adele J - Des 2017
Algehele gradering
Baie oulike plekkie en ideaal vir die oorslaap op 'n lang pad. Baie netjies en mense vreeslik vriendelik.
Petrus S - Des 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf gewees.
Stefan V - Des 2017
Algehele gradering
Ideaal geleë met 'n lieflike berguitsig.
Willie S - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig en gasvry.
Karin C - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig!
Denise L - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly en sal hulle weer gebruik.
Sonja D - Okt 2017
Algehele gradering
Bekostigbaar en netjies.
Dirk B - Sep 2017
Algehele gradering
Rustige en veilige oornagverblyf teen 'n billike prys met 'n goeie ontbyt.
Hannetjie O - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf, sal weer kom.
Lees meerAlbert R - Aug 2017
Algehele gradering
Niks om oor huis toe te skryf nie.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Martin P - Apr 2017
Algehele gradering
Ek was aangenaam verras met die opset.
Susa K - Apr 2017
Algehele gradering
Word aanbeveel.
John K - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlike omgewing.
Noelani K - Apr 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en gemaklik.
Neels H - Apr 2017
Algehele gradering
Goeie basiese fasiliteite en billike prys.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Ernie Bruinen T - Feb 2017
Algehele gradering
Nice and friendly people.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Oulike en vriendelike mense.
Baie goeie diens en altyd gereed met raad oor restaurante ens.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jaco V - Jan 2017
Algehele gradering
Ongelukkig te warm.
Derek E - Jan 2017
Algehele gradering
I think it was below average. Room very gloom with not enough light. Air conditioner very loud with no adjustment.
Jan D - Jan 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Louise L - Jan 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, baie mooi skoon en netjiese verbyf. Dankie vir lugreëling - kon heerlik slaap.
Lees meerYlana H - Des 2016
Algehele gradering
Heerlike oornagplek.
Marli M - Nov 2016
Algehele gradering
Pragtige gastehuis aan die oewer van Graaff-Reinet.
Louise F - Nov 2016
Algehele gradering
Aangename en vriendelike ontvangs. Uiters behulpsaam.
Audrey V - Okt 2016
Algehele gradering
Gasvry en eerlik! Selfs ons laat weet toe ons ons rekenaar daar vergeet het!! Hul omlette is die beste wat ek nog ooit geeet het! Dankie!
Gerard B - Okt 2016
Algehele gradering
Aangename, rustige oornagverblyf na 'n vermoeiende dagreis.
Mario P - Okt 2016
Algehele gradering
Baie goed.
Pieter S - Okt 2016
Algehele gradering
Goeie oornagopsie op jou reis.
Leandra K - Okt 2016
Algehele gradering
Basiese geriewe.
Lees meerBokkie S - Sep 2016
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam
Joe R - Sep 2016
Algehele gradering
Lekker gebly, lekker geëet en ja alles was baie lekker en goed. Dankie!
Nic V - Sep 2016
Algehele gradering
Huislik.
Leonard H - Sep 2016
Algehele gradering
Skoon en netjies, oulikste Jack Russels.
Natasha B - Sep 2016
Algehele gradering
Gerieflike, aangename verblyf.
Gustav C P - Aug 2016
Algehele gradering
Omgewing is lekker stil en woonstel is baie ruim.
Annetjie M - Aug 2016
Algehele gradering
Prakties, ekonomies en elegant.
Irene J - Aug 2016
Algehele gradering
Al die nodige geriewe teenwoordig.
Georgette V - Jul 2016
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Johan En Christa D - Mei 2016
Algehele gradering
Net jammer die kamer, veral die kussings, ruik na rook.
Annetjie O - Apr 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Pieter P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netjiese bekostigbare verblyf.
Leon H - Mrt 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir jou geld.
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Leon B - Feb 2016
Algehele gradering
Baie mooi en voldoende geriewe.
Johan M - Feb 2016
Algehele gradering
Ons beplan om weer hier oor te slaap, het 'n fantastiese ervaring gehad.
Philip K - Jan 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Gerhard H - Jan 2016
Algehele gradering
Good.
John W - Jan 2016
Algehele gradering
Lekker.
Boyd S - Des 2015
Algehele gradering
Gerieflik, maar baie warm.
Carel N - Des 2015
Algehele gradering
Goeie foto's maar lank terug geneem, die plek is verwaarloos en onnet.
Leandi S - Des 2015
Algehele gradering
Gasvry, skoon en netjies.
Lees meerElmie L - Des 2015
Algehele gradering
Gerieflike beddens, lekker geslaap. Vriendelike diens.
Estelle K - Nov 2015
Algehele gradering
Uitstekend.
Wanda S - Nov 2015
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Fred D - Nov 2015
Algehele gradering
Geriewe perfek vir oornag.
Richard M - Nov 2015
Algehele gradering
Fantasties.
Wynand J - Nov 2015
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly! Eersteklas diens met geriewe om daarmee gepaard te gaan.
Pierre C - Okt 2015
Algehele gradering
Lekker uit die gewoel van verkeer en heerlike groot bed met voëls wat in die tuin woel aan die rivieroewer terwyl jy op die stoep braai.
Marietjie M - Okt 2015
Algehele gradering
Goeie verblyf en puik diens!
Edmond F - Sep 2015
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Marthie C - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker daar gebly.
Annelize D - Aug 2015
Algehele gradering
Lekker!
Katherine V - Aug 2015
Algehele gradering
Oulike mense!
Jan J - Aug 2015
Algehele gradering
So-so.
Robert E - Feb 2015
Algehele gradering
'n Huislike atmosfeer weg van die huis.
Neville M - Jan 2015
Algehele gradering
This is the second time that we have stayed over at Aan die Oewer Guest House and as before the stay was excellent.
Stefan V - Jan 2015
Algehele gradering
Uiters netjies en baie gerieflik!
Jaco D - Des 2014
Algehele gradering
Warm gasvryheid van eienaars.
Deon A - Des 2014
Algehele gradering
Bevredigend.
Gerrit M - Sep 2014
Algehele gradering
Dit was heerlik gewees!
Christo H - Sep 2014
Algehele gradering
Die gastehuis bied basiese geriewe teen billike prys, net reg vir oornagreisigers.
Pamella M - Jul 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Hans V - Mrt 2014
Algehele gradering
Lekke!
Rina K - Jan 2014
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Maryke D - Jan 2014
Algehele gradering
Baie gemaklike verblyf vir gesin met kinders.
Gerhard M - Jan 2014
Algehele gradering
Baie goed, skoon, rustig en gemaklik!
Rossouw P - Des 2013
Algehele gradering
Die perfekte oorstop vir die langpad Kaap toe!
Billy T - Des 2013
Algehele gradering
Very friendly and a warm welcome felt like home from home.
Jack V - Des 2013
Algehele gradering
Lekke!
Helene V - Des 2013
Algehele gradering
Pleasant
Ivet V - Des 2013
Algehele gradering
Gerieflik
Santa R - Des 2013
Algehele gradering
'n Aangename ervaring!
Lappies L - Aug 2013
Algehele gradering
Baie lekker gewees!
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Op die Oewer-straat 23, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap