Aan Die Voet Van Die Magalies
Opsomming van Resensie
Anria M - Feb 2018
Gemiddeld
Good.
Aan Die Voet Van Die Magalies's terugvoer
Beste Anria,
Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer in die toekoms te kan help.
Dr. Chris And Daleen V - Okt 2017
Gemiddeld
Excellent value for money, very friendly owner.
Aan Die Voet Van Die Magalies's terugvoer
Chris and Daleen
Thank you for your support and review. We appreciate it. Hope to see you again.
Lots of blessing to you
Adaleen
Albert V - Aug 2016
Gemiddeld
Clean, friendly, welcome.
Chris G - Aug 2016
Gemiddeld
Ons het OK gebly. Ons het eintlik net daar geslaap.
Aan Die Voet Van Die Magalies's terugvoer
Hallo Chris
Jammer vir die ongerief. Daar was glad nie 'n kerk groep wat sou inkom nie. Dit was regtig 'n misverstand. Ons het wel 8:00 Doopdiens bygewoon en moes net reël vir die sleutels omdat ons nie daar sou wees om dit te ontvang nie en oor te gee nie.
Jammer vir die ongemak, dit was werklik 'n misverstand.
Ferdinand Bijzet B - Aug 2016
Gemiddeld
Baie lekker plek!
Aan Die Voet Van Die Magalies's terugvoer
Ferdinand en gesin
Baie dankie vir die mooi 'review' , Seënwense en vruegde op jul pad voorentoe.
Adaleen
Lindie L - Mrt 2016
Gemiddeld
Hulle het die reisiger se baie laat aankoms 100% geakkommodeer.
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 22ste Laan 878, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom