Aandrus Guestrooms

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aandrus Guestrooms is in Hanover, 'n pragtige historiese Karoo-dorpie, presies halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad.

Verblyf word in 3 kamers gebied. Die eerste kamer is 'n gesinskamer vir 6 gaste met sy eie badkamer. Die ander 2 kamers het elk 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en sy eie badkamer. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV.

Ander geriewe by Aandrus Guestrooms sluit gratis WiFi en veilige parkeerplek in. Gaste kan die gemeenskaplike kombuis gebruik wat vir selfsorg toegerus is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aandrus Guestrooms gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za