Bloubergstrand Akkommodasie by Aandvari Ocean View | LekkeSlaap
+14
+14

Aandvari Ocean View

  • Vanaf R540 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View A302, Coral-weg, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Aandvari Ocean View is teen Blouberg se pragtige strand geleë en is 'n moderne en luukse enkelwoonstel wat oor die see uitkyk. Dit is perfek vir 'n wittebrood, spesiale wegbreke, luukse sakereise of vir 'n prettige strandvakansie.

Hierdie luukse ateljeewoonstel het slaapplek vir maksimum 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed met 100% luukse katoenperkallinne. Ander geriewe in die kamer sluit 'n volledig toegeruste kombuis en 'n TV en DVD-speler in. Daar is 'n DStv-koppelpunt vir gaste wat hulle en dekodeerder en slimkaart wil saambring.

Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel en toegang deur middel van kaartjie-kontrole by die sekuriteitshek.

Slaapplek

’n Bespreking by Aandvari Ocean View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Aandvari Ocean View
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Ocean View A302, Coral-weg, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aandvari Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View A302, Coral-weg, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwZWM1MDVkLTEwZjktNGNhYi1iZTZkLWZiZGY1MTNhYmM2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R540  per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 A302 Ocean View Coral Rd 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.818434018656 18.475297093392
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za