Aandvari Sunset Court

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aandvari Sunset Court is sowat 200 m vanaf die strand in Kaapstad se pragtige Blouberg geleë. Dié plekkie is werklik 'n versteekte juweel. Dit is die ideale sakpas-venue wat ten volle toegerus is met alle huislike geriewe. Gaste kan die area van hier af verken of slegs ontspan en bietjie hul batterye herlaai. Hierdie ruim woonstel op die boonste verdieping bied uitsigte oor Tafelberg en gedeeltelike see-uitsigte. Let asb. daarop dat die eenheid op die tweede verdieping is en word slegs bereik via trappe.

Die verblyf bestaan uit 2 slaapkamers wat slaapplek vir 4 volwassenes en 1 klein kind bied. Slaapkamer 1 het 'n koningingrootte-bed. Slaapkamer 2 het 'n dubbelbed. Albei slaapkamer het genoeg kasspasie. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorgverblyf, en daar is ook 'n etenstafel wat plek vir 6 mense bied. Die sitkamer het 'n slaapbank vir 1 klein kind. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met DStv in, maar gaste moet egter hulle eie dekodeerder saambring.

Geriewe op die perseel sluit 'n binnebraai en 'n toesluitmotorhuis in 'n veilige area met maklike, onderdak-toegang tot die woonstel in. Dit is ook geskik vir 'n sleepwa, branderplankry-toerusting en fietse.

Slaapplek

'n Bespreking by Aandvari Sunset Court sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aandvari Sunset Court gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za