Bloubergstrand Akkommodasie by Aandvari Sunset Court | LekkeSlaap
+12

Aandvari Sunset Court

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Aandvari Sunset Court
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Richelle P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richelle P

Gasvry.

Die eienaars van Aandvari Sunset Court laat mens van die eerste oomblik welkom voel. Die woonstel beskik oor alles wat 'n reisiger sal nodig hê om 'n vakansie ten volle te geniet.

Albert O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert O
Gesin met tieners

Baie lekker.

Sien sterre.

Karen C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C

Fantastiese verblyf en uitstekende gasheer, lekker om so tuis te voel in mooi, netjiese plek.

Heerlike blyplek met alles baie netjies skoon. So lekker om in plekkie aan te kom met vars melk in yskas en koffie- en teegeriewe gereed. Sal beslis altyd hier kom bly wanneer ek in die Kaap is.

Claire P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claire P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tweede oorbly en nog steeds goed.

Het die tweede keer ook lekker gebly en sal weer bly as ons terugkeer na Kaapstad.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Second stay and still good.

Had a great stay for the second time and will stay again when we return to CT.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Colin G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin G
Saam met vriende

Plek was baie netjies en skoon soos geadverteer!

Ons het baie lekker gebly! Die gashere was baie vriendelik en bedagsaam! Die plek was skoon en netjies soos geadverteer. Stapafstand see toe! Definitely a come back!

Marlene M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf en loopafstand van alles.

Wat 'n fantastiese drie dae. Die plekkie het alles wat nodig is, baie skoon en netjies en is binne loopafstand van Bloubergstrand en winkels en restaurante. Die uitsig oor Tafelberg natuurlik 'n ekstra bonus. Die melk in die yskas was 'n groot pluspunt! Baie dankie, ons het heerlik gekuier en sal beslis weer daar boek!

Peejay V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peejay V
Gesin met klein kinders

Fantastiese uitsig. Baie lekker gebly.

Fantastiese uitsig, naby aan alles. Vriendelike en hulpvaardige gashere. Het 'n lieflike tyd gehad.

Angelique V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Dankie vir julle vriendelikheid, netheid en gasvryheid.

Johan L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Gesin met klein kinders

Enigste slegte punt is dat die woonstel op die 2de vloer is en teen al die winkels/besighede se dakke vas kyk, kan wel die see en die berg sien.

Baie goeie waarde vir geld.

Sharon C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C
Gesin met tieners

Fantastic.

Was nice to be close to public transport, restaurants and the beach, we could hear and see the waves from the apartment.

Bow Cat Real E - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bow Cat Real E
Gesin met tieners

Naby die winkels en die see.

Netjies en skoon met uitsig oor Tafelberg en stapafstand van die see. Baie restaurante in die onmiddellike omgewing.

Angelique P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique P
Gesin met klein kinders

Perfek!

Heerlik gebly, diens was great. En die plek ook.

Sianne K - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sianne K
Saam met vriende

Sentraal geleë met goeie diens.

Die woonstel het 'n baie sentrale ligging en is stapafstand van die strand, plaaslike winkels en restaurante. Dit het al die basiese benodighede vir 'n sorgvrye vakansie. Die eienaars is baie vriendelik en hoflik, en het skoon handdoeke en beddegoed halfpad deur ons verblyf aangebied.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Centrally located and great service.

The apartment is situated in a very central location, within walking distance of the beach, local shops and restaurants. It has all the basic necessities to enjoy a carefree holiday. The owners are very friendly and attentive, offering clean towels and bedding halfway throughout our stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marius V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met tieners

Dit was een van ons lekkerste vakansies ooit.

Baie mooi plek. Sal weer daar kom kuier.

Ivonne D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ivonne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese akkommodasie met 'n goeie ligging.

LekkeSlaap sowel as Marco en Gavin se diens was professioneel.

Bennie B - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie B
Gesin met tieners

Skoon en loopafstand van alles.

Die binnebraai is die beste. Alles wat jy nodig het, is in die woonstel.

Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunset Court, Viola-weg 3, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4M2M4YTU5LWFlMWQtNDk4NS05YmYzLWQ4MzhmNzc2ZDViOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Sunset Court 3 Viola Road 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -33.819267433899 18.477276563644
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za