Bloubergstrand Akkommodasie by Aandvari Zeezicht | LekkeSlaap
+13
+13

Aandvari Zeezicht

  • Vanaf R790 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeezicht, Beach Boulevard 30, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Aandvari Zeezicht is 'n elegante woonstel wat aan die seekant van Blouberg geleë is. Blouberg is 'n gewilde bestemming en besienswaardighede in die omgewing sluit Robbeneiland, die V&A Waterfront en Tafelberg in.

Aandvari Zeezicht beskik oor 2 slaapkamers wat slaapplek vir 5 gaste bied. Slaapkamer 1 het 'n koningingrootte-bed en bied uitsigte oor die see en op Tafelberg. Slaapkamer 2 het 2 enkelbeddens wat op aanvraag in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die moderne badkamer het 'n stort-oor-bad. Die leefarea is ingerig met 'n slaapbank vir 1 ekstra gas. Ander geriewe sluit 'n DVD-speler en 'n TV met DStv in. Gaste word versoek om hul eie dekodeerder en slimkaarte saam te bring.

Daar is ook 'n braai-area, 'n swembad en veilige parkeerplek beskikbaar.

Neem asb kennis: die maksimum hoeveelheid gaste per eenheid is 4 volwassenes en 1 klein kind.

Slaapplek

’n Bespreking by Aandvari Zeezicht sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Aandvari Zeezicht
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Zeezicht, Beach Boulevard 30, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aandvari Zeezicht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (plek vir 4)
Vanaf R790
per nag (plek vir 4)
Vanaf R790
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeezicht, Beach Boulevard 30, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4YjI2MDdmLWQwNTItNDViOS04NTJhLTQ5NjVlYTY3YTBmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Zeezicht 30 Beach Boulevard 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.818224549377 18.474774062633
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za