Aardvark Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 15 % af

Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 26 Mei 2019.

Beskrywing

Aardvark Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in Rustenburg, sowat 4 minute vanaf die middestad en 1 km van die N4-hoofweg af.

Ons bied verblyf in 6 enkel-, dubbel- of driedubbele kamers. Elke kamer het lugversorging, sekere DStv-kanale en WiFi. Ontbyt word elke oggend bedien. Gaste kan heerlik ontspan en die eerlike, vriendelike diens geniet. Daar is 'n swembad en 'n lapa-area met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Daar is verskeie besienswaardighede en doendinge in die omgewing, soos die Royal Bafokeng Stadion, Kgaswane Bergreservaat, staproetes en gholfbane. Dit is ook net 50 km vanaf Sun City.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aardvark Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R982 R835 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 26 Mei 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za