Rustenburg Town Akkommodasie by Aardvark Guest House | LekkeSlaap
+11

Aardvark Guest House

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Aardvark Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Christel B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel B

Opregte belangstelling en gasvryheid!

Lekker geslaap. Dankie.

Irmgardt W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmgardt W
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Sonja was baie vriendelik. Die ontbyt was heerlik en sy was 'n goeie gasvrou.

Pj S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Excellent service, very neat, clean and safe. Sonya is a great host and went out of her way to make us feel at home, wonderful place and will most definitely go there again.

Francois V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Gesin met tieners

Dis baie lekker gewees.

Die personeel gaan uit hul pad om dit lekker te maak, altyd bereid om te help, vroeg in die oggend of lank na donker. Lekker gebly en sal weer so maak. Dankie Aardvark.

Marlene S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie vriendelik ontvang en op die hande gedra gedurende ons verblyf daar. Heerlike ontbyt gekry en lekker ontspan met ontbyt tyd. Wonderlike mense.

Eska P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eska P
Gesin met klein kinders

Netjies, gemaklik, gerieflik!

Heerlik gebly! Kraakvars beddegoed, skoon en netjiese kamer! Goeie matrasse, skoon en genoeg handdoeke en selfs sjampoe en conditioner gehad in ons badkamer wat hemels geruik het. Was vir seker vir ons die moeite werd om daar as 'n gesin te oornag!

was R700
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
was R700
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
was R700
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 241, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0OTkyMmNmLTc1MzgtNDhhZC05MzhiLWQ1MDM4MWVmZmE0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R595  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 241 Kerk Street Rustenburg 0299 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.68164 27.22618
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za