Aasvoëlnes

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aasvoëlnes bied ’n rustige oord in die ongerepte bos van Marlothpark, ’n wildbewarea en vakansiedorpie op die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dis ’n gewilde oornagplek vir gaste wat op pad is na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek en dit bied die geleentheid om die Groot 5 te sien.

Dié woonstel is volledig gemeubileer en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Die slaapkamers het lugversorging en het elk ’n dubbelbed. Daar is ’n en suite-badkamer in een van die kamers en die tweede badkamer is apart.

Die kombuis is goed toegerus en het ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en basiese toebehore. Die oopplan-leefarea het ’n etenstafel met sitplek vir 8, gemaklike sitplek, lugversorging en ’n TV met DStv. Daar is ’n braai-area buite.

Doendinge in die area sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaan in.

Slaapplek

'n Bespreking by Aasvoëlnes sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aasvoëlnes gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false