Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abaco

Abaco B
Vanaf R750
R750 R563
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is WiFi en 'n slim-TV. Die eenheid lei na 'n privaat dek met 'n uitsig oor die kanaal en bied toegang tot die boma-braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Slegs gaste wat bespreek en betaal het, word toegelaat.
Gaste moet hulle eie intekenbesonderhede gebruik om Netflix te kyk.
Abaco B, C en D is beskikbaar as B&B-eenhede, en ontbyt sluit muesli, jogurt en vrugte in.
Abaco F is selfsorg.
Koffie, tee, melk, suiker en beskuit is in al die eenhede beskikbaar.
Let asb. dat 'n gedeelte van die eenheid trappe het wat moontlik nie geskik is vir klein kinders, ouer gaste of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Abaco D
Vanaf R750
R750 R563
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is WiFi en 'n slim-TV met Netflix. Die eenheid lei na 'n privaat dek met 'n uitsig oor die kanaal en bied toegang tot die boma-braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Slegs gaste wat bespreek en betaal het, word toegelaat.
Gaste moet hulle eie intekenbesonderhede gebruik om Netflix te kyk.
Abaco B, C en D is beskikbaar as B&B-eenhede, en ontbyt sluit muesli, jogurt en vrugte in.
Abaco F is selfsorg.
Koffie, tee, melk, suiker en beskuit is in al die eenhede beskikbaar.
Let asb. dat 'n gedeelte van die eenheid trappe het wat moontlik nie geskik is vir klein kinders, ouer gaste of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Abaco C
Vanaf R900
R900 R675
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 1 kind en het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is WiFi en 'n slim-TV. Die eenheid lei na 'n privaat dek met 'n uitsig oor die kanaal en bied toegang tot die boma-braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Slegs gaste wat bespreek en betaal het, word toegelaat.
Gaste moet hulle eie intekenbesonderhede gebruik om Netflix te kyk.
Abaco B, C en D is beskikbaar as B&B-eenhede, en ontbyt sluit muesli, jogurt en vrugte in.
Abaco F is selfsorg.
Koffie, tee, melk, suiker en beskuit is in al die eenhede beskikbaar.
Let asb. dat 'n gedeelte van die eenheid trappe het wat moontlik nie geskik is vir klein kinders, ouer gaste of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Abaco G
Vanaf R1 050
R1 050 R788
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim woonstel is gerieflik ingerig en is bo die motorhuis geleë. Daar is 'n slaapkamer, badkamer, oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n knus sitarea en 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs gaste wat bespreek en betaal het, word toegelaat.
Gaste moet hulle eie intekenbesonderhede gebruik om Netflix te kyk.
Abaco B, C en D is beskikbaar as B&B-eenhede, en ontbyt sluit muesli, jogurt en vrugte in.
Abaco F is selfsorg.
Koffie, tee, melk, suiker en beskuit is in al die eenhede beskikbaar.
Let asb. dat 'n gedeelte van die eenheid trappe het wat moontlik nie geskik is vir klein kinders, ouer gaste of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Abaco F
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per eenheid
Beskrywing

Daar is 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Daar is 2 enkelbeddens in die sitarea en 'n bababedjie is op versoek beskikbaar. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, tweeplaatgasstoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n slim-TV, WiFi en 2 balkonne, een met 'n uitsig oor die kanaal en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs gaste wat bespreek en betaal het, word toegelaat.
Gaste moet hulle eie intekenbesonderhede gebruik om Netflix te kyk.
Abaco B, C en D is beskikbaar as B&B-eenhede, en ontbyt sluit muesli, jogurt en vrugte in.
Abaco F is selfsorg.
Koffie, tee, melk, suiker en beskuit is in al die eenhede beskikbaar.
Let asb. dat 'n gedeelte van die eenheid trappe het wat moontlik nie geskik is vir klein kinders, ouer gaste of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valencia-keeromstraat 1435, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89fcc5aa3648ec233b1602c03c1b6fcd2b178e3026cf4c7b638d962a822a72c6600160f15a4bf0a892aa6e201cd8e075f2fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 2) 123 5 1 5 1435 Valencia Close Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072483901837 24.914986815662
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem