LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Abalone Lodges | LekkeSlaap
+74

Abalone Lodges

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heronsweg 20, Lower Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

In die hart van die Tuinroete, tussen die Outeniekwaberge en die Indiese Oseaan, lê die skilderagtige dorpie Knysna. Abalone Lodges is net 5 minute van die middedorp af en 4 km van Leisure Isle-strand af. Abalone Lodges het nie net 'n gerieflike ligging nie, maar ook 'n asemrowende uitsig oor die strandmeer en op die Knysnakoppe.

Die goed ingerigte houthuisies, skakelhuise en House Abalone is perfek vir enige wegbreek en groep. Dié ongekunstelde, tog luukse houteenhede is selfsorghuisies en beskik elk oor 'n kombuisie, 'n en suite-badkamer met 'n spabad, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n balkon waar gaste die pragtige sonsondergang kan dophou. Die ruim dubbelverdieping-lodge het 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Daar is braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad.

Abalone Lodges is net 'n klein entjie se ry vanaf Knysna en die omliggende strande en woude. Al die eenhede het toegang tot hulle eie braaigeriewe en die gemeenskaplike swembad in die welige tuin. Elke balkon bied 'n uitsig oor die Knysna-strandmeer en is ideaal vir 'n romantiese skemerkelkie.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 94 resensies vir Abalone Lodges
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Heronsweg 20, Lower Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abalone Lodges het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heronsweg 20, Lower Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaGcubWjox9AW76UAJVNbAq4n3EbK4Cji2eVH42rjwarDVXWAFa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 20 Herons Way Lower Old Place 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.041151712916 23.069876879454
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!