Modimolle Akkommodasie by Abba Game Lodge And Camping Site | LekkeSlaap
+34

Abba Game Lodge And Camping Site

128 resensies
Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Karavaan- en Kampplekke
Kampeerterrein
Karavaan- en Kampplekke met Lapa
Kampeerterrein
Karavaan- en Kampplekke met Lapa: Eie ablusie
Kampeerterrein
Losstaande Chalet (plek vir 2)
Selfsorg
Losstaande Chalet Enkelbeddens (plek vir 2)
Selfsorg
Chalet (plek vir 4)
Selfsorg
Losstaande A-Raam Chalet (plek vir 4)
Selfsorg
Chalet (plek vir 6)
Selfsorg
Chalet (plek vir 8)
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Daar is 'n grondpad van ongeveer 11 km wat lei na die ingangshek toe. Die pad word gereeld geskraap en is in 'n redelike goeie toestand.
Bring asb. jou eie toiletware en handdoeke.

'n Breekskadedeposito van R250 word met aankoms gehef op gaste wat in die chalets bespreek. Dit sal na inspeksie op die uitklokdatum terugbetaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 250 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 276 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vaalkop 405, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzNzA4YTUwLTViNWMtNDdlMi1iNzcxLWUzNGFkYjYxMTVhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R250  per nag (plek vir 6) 128 5 1 5 Vaalkop 405 Modimolle 0510 Limpopo 086 999 0018 14:00-00:00 11:00 -24.679918846888 28.274090588093
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za