Abbastanza
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Romien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Sakkie V - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Abbastanza se terugvoer
Liewe Sakkie
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf geniet.
Kom gerus weer.
Groete
Romien
Floris K - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Abbastanza se terugvoer
Liewe Floris
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om na die tyd te verneem alles was in orde en dat gaste darem lekker kon uitrus.
Julle is welkom om weer 'n draai in ons dorpie te maak!
Groete
Romien
Andries L - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustig en stil area.
Abbastanza se terugvoer
Beste Andries en familie, ons is baie bly jul het die verblyf geniet. Julle is altyd welkom in ons klein dorpie.
Mooi bly. Romien
Len D - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtig versorgde gastehuis. Volledig toegerus en het alles wat mens nodig het. Netjies en skoon.
Abbastanza se terugvoer
Beste Len
Ek is bly julle het die tydjie geniet.
Ons probeer dit so gerieflik as moontlik te maak vir die gas. Geen huis is mos soos jou eie huis.
Altyd welkom.
Groete
Romien
Natasha R - Aug 2023
Algehele gradering
The accommodation is clean and equipped with everything one needs and more.
Abbastanza se terugvoer
Hello Natasha
I am so glad you enjoyed the stay.
We look forward to welcoming you again.
Kind Regards
Romien
Anna-mari D - Jul 2023
Algehele gradering
Wat 'n bederf!
Abbastanza se terugvoer
Ek is so bly jul het die verblyf geniet.
Mooi bly
Romien
Natasha R - Mei 2023
Algehele gradering
The host was very effective with communication and always made sure that everything is in order.
Abbastanza se terugvoer
Thank you, so glad you enjoy your stay. Most welcome to visit again. Kind Regards Romien
Derick H - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent and neat, comfortable and relaxing.
Abbastanza se terugvoer
Thank you, Derick. So glad you enjoyed your stay. You're welcome to visit again.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hodgsonweg 5, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom