Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abelia Place

Rose Room/Ivy Room
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die 2 kamers is onafhanklik en elke kamer het ’n privaat ingang. Albei kamers het 2 enkelbeddens, wat teenmekaar gestoot kan word of apart staan, asook en suite-badkamers met storte. Elke kamer het ’n kombuisie wat nie in die slaapkamer is nie, die een is tussen-in en die ander een is klein maar steeds apart van die kamer. Elke kombuisie het ’n yskas, ketel, mikrogolfoond en basiese eetgerei/breekware.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Hierdie tariewe sluit ontbyt op 'n skinkbord in jou suite elke oggend en al die tee, koffie, suiker en melk in die yskas in.

Huisreëls

Nog 'n gas kan op 'n slaapbank in 1 van die kamers slaap.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rusacre-weg 9, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiODNlZDk4LTQwODQtNGRlYy1iYzE4LTlkNjI1NjM1YTVmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 9 Rusacre Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.974463 18.488667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem