Aber Jetz Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aber Jetz is in die dorpie Pongola geleë en dit is uiters geskikte oornagverblyf vir reisigers op pad na Noord-Natal of Mosambiek.

Die verblyf bestaan uit ruim, individueel versierde kamers met koningingrootte-, koninggingrootte- of enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n yskassie, TV met M-Net en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die kamers word daagliks skoongemaak. Die gastehuis het 'n swembad, braai-area, internet en 'n gemeenskaplike selfsorgkombuis.

Ontbyt word langs die swembad bedien.

Pongola word omring deur wildplase/reservate. Dit is baie naby die Jozini-dam wat bekend is vir sy tiervis.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aber Jetz Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za