Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aberdeen House

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 43 resensies vir Aberdeen House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nico B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Baie netjies en rustig en baie vriendelike mense.

Baie lekker gebly en baie vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B
Besigheidsreis

Comfortable stay.

Comfortable stay, I used it as a one night stop over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sabelo N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabelo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The caring behavior is their priority.

Cleanliness. Located in a quite place. The treatment to the customer is extremely well. This has encouraged me to come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard B
Enkelreisiger

Perfect for a night over.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie aangename verblyf, gerieflik skoon en netjies, ek kan enige iemand aanbeveel om daar te bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shann B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility and comfort.

A lovely place to stay! Clean apartment, friendly welcome and service and a delicious breakfast. Highly recommend staying here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

We enjoyed our stay at Aberdeen House. Good and friendly services. We will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Plekkie baie skoon, kos ook baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J
Besigheidsreis

Wonderlik.

Ontbyt was uit die boonste rakke. Die gasvrou was baie vriendelik. Ontvangs was uitstekend en vriendelik. Het laat gearriveer, maar is ongelooflik behulpsaam. Geen WiFi in die kothuis nie was sleg, want ons het werk wat na-ure gedoen moes word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Vriendelike personeel en die diens was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aberdeen House se terugvoer

Baie dankie Ansie.

Aberdeen House
Focus Blinds And Shutter Shutters M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Focus Blinds And Shutter Shutters M
Enkelreisiger

Very pleasant

Awesome service, very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan W
Besigheidsreis

Amazing stay.

Aberdeen take pride in the comfort of their guests. Rooms are very clean and care is taken to sanitize each room and touch surfaces/items before the next guest arrives.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aberdeen House ticked all the boxes for what we needed.

We visited Newcastle for a friend's funeral and we needed accommodation overnight. We were pleasantly surprises and enjoyed the short time we spent there. The breakfast was superb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aberdeen House se terugvoer

Thank you for the lovely review. Regards, Lynn and Charmaine.

Aberdeen House
Altus N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus N
Gesin met klein kinders

Aangenaam verras.

Baie aangename en netjiese gastehuis. Ontbyt was uit die boonste rakke gewees. Personeel was baie behulpsaam. Het tot stoorplek gehad vir my karavaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aberdeen House se terugvoer

Dankie Altus. Dit was n plesier om julle te ontmoet
Groete
Colin en Lynn

Aberdeen House
Colleen L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen L
Enkelreisiger

Regtig 'n baie ruim en mooi kamer, baie goed ingerig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aberdeen House se terugvoer

Beste Colleen,

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit baie.

Groete
Colin en Lynn

Aberdeen House
Leben M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leben M
Saam met vriende

Lovely people, comfortable and well-appointed cottage, great location. Well worth a few more visits.

If you're in Newcastle, it's the place to stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie goed. Kos is great. Goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aberdeen House se terugvoer

Thank you Andre for the review.
Much appreciated.
Regards,
Colin and Lynn

Aberdeen House
Lydia N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ideale verblyf op Newcastle.

Ons kan terugdink aan 'n besonder aangename twee dae by hierdie goed geleë blyplek. Die gasheer en -vrou is vriendelik en baie behulpsaam, en die personeel is flink en bekwaam. Daar is 'n puik restaurant, net 'n hanetreetjie van die gastehuis - dankie vir die bespreking, Colin. Ons sal beslis weer by Aberdeen House oorbly, in daardie rustige omgewing van Newcastle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aberdeen House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit baie.
Colin en Lynn

Aberdeen House
William G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William G
Enkelreisiger

Great place.

Will recommend the place to travellers.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Great plek.

Sal die plek aan reisigers aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf met vriendelike diens en 'n rustige atmosfeer.

Ons moes dringend verblyf reël vir oorslaap op Newcaste om 11:00 die Saterdagoggend. Binne 15 minute ná ons internet-navraag was daar 'n positiewe antwoord. Die verblyf was netjies, skoon met alles wat 'n mens kon benodig. Ons verblyf was heerlik rustig met 'n goeie ontbyt en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gea M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gea M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense en heerlike kos.

Ons het lekker gekuier met Colin, Lynn en familie. Lekker geslaap en 'n 3-gang aandete geniet. Ook met ontbyt was daar 'n ruime keuse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique M
Enkelreisiger

Skoon, rustig en baie gerieflik.

Het my aand baie geniet, die WiFi was vinnig en die kamer lekker groot. Die bed was baie gemaklik en sal vinnig weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf, vriendelik en ontbytete beter as enige retaurant.

Ons was in Newcastle vir 'n troue. Die inboek was maklik en die plekkie is goed gelëe. Ek, my vrou en dogter was in die kothuis en 'n vriend van ons in een van die kamers. Die plekke was baie skoon en mens het onmiddelik tuis gevoel. Ontbyt was beter as enige restaurant ooit kan gee. Baie vriendelike mense wat uit hul pad sal gaan om dit vir besoekers lekker te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aberdeen House se terugvoer

Thank you so much for the great review. We hope to see you again someday. Regards, Colin, Lynn and Julie.

Aberdeen House
Elsie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V
Gesin met tieners

Baie lekker, rustig.

Aberdeen was goed ingerig, rustig en ek sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aberdeen House se terugvoer

Baie dankie Elsie, vir die mooi woorde.
Groete, Colin en Lynn.

Aberdeen House
Cj S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj S
Gesin met tieners

Net soos by die huis.

Aangenaam en gerusstellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan O
Gesin met tieners

Baie gerieflike akkommodasie en heerlike ontbyt.

Veilige, skoon en netjiese gastehuis - sal definitief Aberdeen house aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aberdeen House se terugvoer

Bair dankie Marie vir die mooi woorde. Van Colin en Lynn

Aberdeen House
Andrea J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea J
Gesin met klein kinders

Mooiste gastehuis, lekkerste ontbyt, vriendelikste diens!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aberdeen House se terugvoer

Baie Dakie vir julle mooi woorde. Ons is bly dat julle Aberdeen House geniet het.
Groete Colin en Lynn

Aberdeen House
Andre N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Geen kontak met bestuur gehad nie. Nie eers met aankoms nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aberdeen House se terugvoer

Ons is Jammer dat ons julle nie self kon welkom heet nie. Ek moes vir Colin by die hospitaal in PMBG gaan haal. Julle was ook baie vroeg in die oggend weg anders sou jullie Julie by ontbyt ontmoet het.

Groete
Colin, Lynn en Julie

Aberdeen House
Dina K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina K
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir jou geld en word sonder twyfel aanbeveel.

Baie dankie aan die eienaars van hierdie gastehuis vir 'n baie aangename verblyf. Die eenheid was skoon, netjies en gerieflik. Ons was vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Toe kry ons nog 'n verrassing - 'n heerlike (en ek bedoel héérlike!) ontbyt is by die billike prys ingesluit! Sal beslis hierdie gastehuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aberdeen House se terugvoer

Baie dankie Dina vir die mooi woorde. Ons waardeer dit baie en ons is bly dat julle die verblyf geniet het.
Colin en Lynn
Aberdeen house

Aberdeen House
Chanelle S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chanelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik netjies en gerieflikste verblyf.

Baie lekker gekuier, kan Aberdeen aanbeveel! Sal vir seker weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aberdeen House se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi woorde, ons wardeer dit. Colin en Lynn.

Aberdeen House
Yolande S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Atmosfeer was warm en welkom asof jy tuis is.

'n Warm atmosfeer wat jy in jou eie huis sal voel. Alles was pragtig, skoon en netjies. Hulle gaan uit hulle pad uit om jou te akkomodeer. Ek is allergies vir koring. Hulle het elke oggend spesiaal vir my glutenvrye muffins, plaatkoekies en allerhande lekkernye voorberei. Het nog nooit sulke goeie diens op 'n ander plek ontvang nie. Baie dankie daarvoor. Sal hulle met liefde aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aberdeen House se terugvoer

Thank you Yolanda. We really enjoyed having you guys stay with us, and thank you for the lovely review. It makes us try even harder when we get such a glowing review. Regards, Colin and Lynn.

Aberdeen House
Annatjie W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie W
Saam met vriende

Baie aangename en lieflike plek om te oornag - sterk aan te beveel.

Ontbyt was smaaklik en heerlik. Kamers netjies en luuks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aberdeen House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit.
Colin en Lynn

Aberdeen House
Elizabeth M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M
Saam met vriende

Comfortable beds, welcoming and delicious breakfast.

Colin was a most gracious host. Our accommodation was beautifully decorated, spacious, air conditioned and comfortable. Supplied everything a traveller would need. Aberdeen House accommodated my gluten intolerance - crumpets magnificent. Hearty breakfast feast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aberdeen House se terugvoer

Hi Liza,
Thank you for the lovely review. It inspires us to keep our standards high and to make sure each guest leaves feeling that they had good value for the money they spent.
Regards,
Colin and Lynn

Aberdeen House
Anesta K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anesta K
Enkelreisiger

Wonderlik en sal weer kom.

Baie vriendelike, gasvrye eienaars en werknemers. Sal verseker weer gebruik maak van Aberdeen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is the quality of service we are used to!

Good, very good! The breakfast was 5 star! We will definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit is die gehalte diens waaraan ons gewoond is!

Goed, baie goed! Die ontbyt was 5-ster! Ons sal definitief terugkeer!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aberdeen House se terugvoer

Thank you for your great score and appreciative remarks. It makes us work harder to go the extra mile for all our guests. Regards Colin and Lynn

Aberdeen House
Susan V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik, genoeg koffie en tee vir 'n tweede koppie.

Baie lekker. Genoeg koffie, tee en suiker vir aankoms, laataand en volgende oggend. Ontbyt uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tansyn O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tansyn O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, pretty, easy to get to stay over Christmas.

We were very happy staying at Aberdeen House, my sister even booked an extra night BUT i did have an issue with the door between our room and the main house being unlocked. We asked for the key and were told that guests are not given the key, ok, fair enough BUT when you go out and come back and you see the door standing wide open then i worry about who is going through my stuff. Otherwise, besides for this weird incident, a very nice stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aberdeen House se terugvoer

Good day Tansyn,

Thank you for the review. There was definitely a miscommunication when you asked for the key to the passage door as I thought you wanted the door open. I was unaware that it was open and you did not say it was open and that you wanted it locked. So sorry about that. The door is always supposed to be locked and I will make sure the staff are aware that this was left unlocked. They go in to service the flat.

Kind regards,
Lynn

Aberdeen House
Anesta K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anesta K
Besigheidsreis

Pragtig, netjies, skoon, luuks en heerlike kos.

Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aberdeen House se terugvoer

Baie dankie vir ons 5/5. Ons waardeer dit baie en dit maak al die moeite werd.
Colin en Lynn

Aberdeen House
Pieter L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles waarvoor ons gehoop het!

Colin en Lynn is dierbaar. Die kamer en badkamer was onberispelik skoon. Daai ontbyt met die vars gebakte plaatkoekies ... "To die for!"

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aberdeen House se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi woorde. Ons waardeer dit.

Groete Colin en lynn

Aberdeen House
Sune F - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune F
Enkelreisiger

Pragtige, veilige blyplek.

Baie dankie vir julle pragtige plek, veilige omgewing en heerlike ontbyt. Ek sal verseker weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aberdeen House se terugvoer

Dankie Sune vir die mooi woorde. Colin, Lynn en Julie

Aberdeen House
Monte V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monte V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed!

Vriendelike ontvangs, pragtig gemeubileerde woonstelletjie, sliwerskoon en met gerieflike braaiplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, akkommodasie baie gerieflik en ontbyt was baie lekker.

Baie gemaklike akkommodasie. Gerieflik ingerig vir langtermyn-verblyf. Eienaar was baie akkommoderend toe ons laat inklok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Die kos was heerlik en die kamers was beeldskoon - ek sal enige tyd weer daar bly. En die mense is net so vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uranus-weg 49, Seinheuwel, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmMzcxMDIwLTg2MjItNDYwNS05ODFiLTZkZDA3YjgyNWMxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 49 Uranus Road Signal Hill 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.712492379578 29.934226939419