Aberdeen Self-Catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aberdeen Self-Catering in Aberdeen is 1 km langs van die N9 af geleë en bied 3 selfsorgkothuise met 2 slaapkamers elk.

Die kothuis het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in ’n aparte kamer. Elke eenheid het ook 'n badkamer met 'n stort, 'n leefarea en 'n kombuis wat toegerus is met die basiese toebehore wat gaste nodig sal hê vir selfsorgverblyf.

Klein goedgemanierde troeteldiere is welkom, mits dit vooraf gereël is.

Ons het 'n paar klein plaasdiere wat vrylik rondbeweeg. Ons het ook 'n skoon en onderhoude dam waarin gaste kan swem, asook ’n braai-area by elke kothuis. Onderdakparkeerplek is agter 'n geslote hek voor elke kothuis beskikbaar.

Doendinge is die omgewing sluit voetslaanroetes, bergfietsry en 4x4-roetes in. Aberdeen is vol geskiedkundige geboue vol ryk kultuurerfenis waaronder die Nederduits Gereformeerde kerk wat in 1964 voltooi is en wat blykbaar met die hoogste toring in die land spog. 'n Goeie oog sal merk dat die toring 18 cm in 'n oostelike rigting leun!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Aandete Op Versoek
  •  Drankies ingesluit
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aberdeen Self-Catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za