Aberdeen Self-Catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 250 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nicolette H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Wat 'n juweel! Aantebeveel! Wat 'n juweel in die Karoo! Ons sal self teruggaan vir langer volgende keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

So gemaklik, stil, gasvry, voel soos 'n stukkie huis! Sjoe, sommer in die hoofstraat geleë. Maklik bereikbaar, so gemaklik en stil. Ons het in Klein Karoo gebly, en daar was meer as genoeg plek vir 'n gesin van 4. Die eienaar se honde was 'n heerlike verwelkoming gewees en ons het sommer aandete by hulle gehad. Dit was nou 'n lekker kuier om die tafel, met 'n lekker pot koffie. Voorwaar 'n oase in die middel van die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelley A
1 nag
5.0
Des 2025

Wonderful establishment, highly recommended to other travellers. What a charming, interesting and wonderful place to stay. I had my German Shepherd dog with me and because he was the only other dog staying at the time, he had the full run of the place which was just wonderful - I think he enjoyed his overnight stay just as much as I did! The proprietors are super friendly, welcoming and make you feel as if you're home away from home. The room was spacious, comfortable, spotless and extremely well provided. The bed was super comfortable with clean, crisp and cool sheets on a hot summer's evening. The 'quirky' layout, design and interesting architecture had me amazed. I highly recommend travellers take the time to stop over at this wonderful place - well worth the experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
Hi Shelley, Thank you so much for the awesome words. It was such a pleasure to have you and your baby here with us. She was also so friendly and playful towards our doggies. Hope the rest of your long trip is also very enjoyable and safe! Thank you for your support, and please call again! Season's greetings, Jurgens and Johanè.

Samuel; Marinda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Relaxing and true value for money. Clean, quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
Hi Samuel and Marinda, Thank you once again for your support and feedback. Hope you have a safe journey onwards! Kind regards, Jurgens & Johanè.

Jc B
1 nag
5.0
Nov 2025

Verrassend en sjiek. Ja, gerieflik, aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
Goeie more Jacob, Baie dankie vir jou aangename terugvoer en ondersteuning. Ons waardeer dit opreg... Hoop die res van jou reis is ook sjiek! - Groete, Jurgens en Johanè

Sas O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons het gemaklik en veilig gevoel. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
Goeie more Sas, Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons waardeer dit baie. En dankie ook vir julle review... Ons waardeer dit opreg! - Veilige reis verder. Groete, Jurgens en Johanè.

Anna-Marie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ontspanne en laat jou tuis voel. Aangename gasheer en personeel. Behulpsaam. Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
Goeie more Anna-Marie. Dit was lekker om julle hier by ons te kon ontvang. Baie dankie vir jou lekker terugvoer en julle ondersteuning. Sien julle graag weer. - Groete, Jurgens en Johanè.

Cliff M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

A good stop over. Very comfortable and relaxed. A great place for a stop over. Recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
Good day Cliff, Thank you for your support and your feedback! It is much appreciated. Kind regards, Jurgens

Keith T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Interesting stay in a good way! Very interesting stay at Aberdeen Self-Catering with each unit having its own outside area, and lovely paths, plants, trees and interesting things on the property. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
Good afternoon, Keith, Thank you for your review and for your support. It is most appreciated. See you again soon! Blessings, Jurgens

Everalda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

It was awesome. The owners were very friendly and hands-on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
Good morning Everalda, Thank you for your review and your support. It is much appreciated... Please call again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jurgens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 250

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Andries Pretorius Street, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxZjEwMDBlLTgzYWYtNDE5NC1hMThkLWNhOTFlYjAzMDAyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 250 5 1 5 14 Andries Pretorius Street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.47349606339 24.066522717475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang