Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abington Manor

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 40 resensies vir Abington Manor
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mathilda M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fabulous place and host and hostess with awesome food and customer service.

I was greatly impressed by the hospitality of the hosts. They made us feel at home right away. Their services went beyond our expectations, and the food was scrumptious. They were very attentive and accommodative to everyone's requirements and went the extra mile to make everyone feel at home. The venue, cleaning, kitchen staff, food, and everything else deserves an international rating. I celebrated my 21st wedding anniversary there, and the room was beautifully decorated. I felt like I was on honeymoon all over again. I will definitely go back there, and I have already told my friends and family about this hidden gem. A big thank you and shout out to Abington Manor. I hope there will be an Abington Hotel/campsite built in the future so my entire family can come visit and relax at the same time, same place, and enjoy your generous hospitality and friendly, warm personalities that I experienced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Thank you for your wonderful review, Mathilda. We are delighted to read that you thoroughly enjoyed your stay and we all look forward to welcoming you back in the near future!

Abington Manor
Antoinette Z - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette Z
Enkelreisiger

Peace and tranquility!

I needed an overnight stay to participate in a running race - the venue was convenient and close to the start. However, the surprise was how beautiful the venue is. The lady who welcomed me was amazing, friendly, accommodating, and helpful. I thoroughly enjoyed my stay and will easily stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Many thanks for such a great review. Hope to see you again sometime!

Abington Manor
Chadia V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chadia V
Enkelreisiger

It was lovely.

The stay was pleasant, and the hospitality was great. Would definitely visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Thank you for sharing a lovely review! We look forward to welcoming you back again soon.

Abington Manor
Lourien M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourien M
Enkelreisiger

Baie lekker, sal beslis weer daar gaan bly.

Alles was skoon en netjies. Ontbyt was goed gewees en bestuurders was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Many thanks for the lovely review. Much appreciated. It was a pleasure to host you!

Abington Manor
Lourien M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourien M
Enkelreisiger

Baie vriendelike diens.

Alles skoon en netjies. Die ontbyt was goed en die bestuurders was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Many thanks for the lovely review. Much appreciated. It was a pleasure to host you.

Abington Manor
Dalene M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en wonderlike gasvryheid, vriendelikheid met heerlike ontbyt vanaf Abington Manor.

Sal Abington Manor hoog aanbeveel vir verblyf. Dankie dat jul ook vir ons reisigers wat 1 nag oorslaapfasiliteite verskaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Thank you for sharing a lovely review! We look forward to welcoming you back again soon

Abington Manor
Johan D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende fasiliteite, vriendelike diens en ontbyt.

Ons het baie lekker daar oorgeslaap - die fasiliteite is uitstekend, personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was 5-ster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Thank you for sharing a lovely review! We look forward to welcoming you back again soon

Abington Manor
Jeanmari J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanmari J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid vir die siel.

Van die ontvangs tot die groet was vriendelik. Baie lekker geslaap. O, nie eers te praat van die ontbyt nie, was nog nooit so lekker bederf nie. Puik, 100/100.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Thank you for sharing a lovely review! We look forward to welcoming you back again soon

Abington Manor
Franka K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franka K

Peaceful. Winter interrupted us from enjoying the beautiful outside area. Loadshedding as well as we would've love warmer water temperatures in showering etc.

Overall: splendid. You don't want to leave! Thank you, Prisca and the rest of the kind team. We loved our quiet stay so much. My dad shared a thought with me: consider playing soft ambient music/the radio during breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Many thanks for such a great review and feedback. Hope to see you again sometime!

Abington Manor
Jeanine D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very safe, nice and comfy.

Prisca was a very nice and pleasant person to interact with. She was always willing to assist us no matter what time. The breakfast in the mornings was superb. Everything was lovely, warm and very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Thank you for sharing a lovely review! We look forward to welcoming you back again soon

Abington Manor
Anthea P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was delightful.

We just had a slight issue with the jacuzzi. We booked the place specifically for the jacuzzi and when we requested that they switch it on for us they said it would take 3. 5 hours, we were fine with that, and after waiting for 3. 5hours for the jacuzzi to warm up we received a message that due to loadshedding the jacuzzi did not warm up, I was disappointed as they could have notified us sooner and not after we had already waited for 3. 5 hours, besides the jacuzzi issue everything else was super nice, the breakfast was amazing and the views as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Thank you for your valuable review. We are glad to read that overall you had a nice experience. We are very sorry for the inconvenience with regards to the jacuzzi. Warm regards

Abington Manor
Carla D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely overnight stay.

We were warmly welcomed and everything was top class. The property has inverters so didn't even notice load shedding. Breakfast was delicious - will definitely stay again if we are in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Many thanks for the lovely review. Much appreciated. It was a pleasure to host you. Warm regards

Abington Manor
Tienie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie V
Besigheidsreis

Baie lekker gastehuis.

Was professioneel, ontbyt was baie lekker. Regtig waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Thank you for the great review. We hope to see you again soon.

Abington Manor
Craig M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cozy stay with great breakfast and location.

Friendly staff. Very close to the beach and local attractions like Boulders, Kalk Bay restaurants, etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Many thanks for the lovely review. It was a pleasure to host you. Have a wonderful day further. Warm regards

Abington Manor
Erika And David F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika And David F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it.

Lovely stay in quiet area, close to main attractions. Excellent service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Thank you for your lovely review. We enjoyed having you as our guests and look forward to your next visit.

Abington Manor
Faiza S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faiza S
Saam met vriende

Charming and clean guest house situated in a convenient part of Fish Hoek.

Lovely short stay at a charming guest house. Very well kept and tidy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Many thanks for your fine review. Much appreciated. We would love to host you again soon. Warm regards

Abington Manor
Maggie O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en vriendelike diens.

Netjies, beste view, aangename personeel, skoon en lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Thank you for the lovely, most encouraging review!
It was a pleasure to host you. Have a wonderful day further Warm regards

Abington Manor
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beryl D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, skoon, netjies.

Prisca is 'n groot aanwins vir Abington Manor. Baie netjiese en skoon gastehuis. Handdoeke is baie skoon, maar kan vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Many thanks for your time to review us
Much appreciated
We are glad you found your stay pleasant and hoping to see you again soon!

Abington Manor
Andries D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D
Enkelreisiger

Toeganklik en waarde vir geld.

Netjies en skoon met heerlike ontbyt. Sal weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Thank you for the lovely review, we are glad your stay was pleasant and we would love to see you again!

Abington Manor
Brigeta R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Brigeta R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unhappy.

The breakfast was terrible. Had hair on my eggs. Old bedding was used. Glasses was oily.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met vriende

My stay was awesome.

Abington is a lovely place to just take a break away from home, the atmosphere was very relaxed, Priska the host was very friendly and helpful. I really enjoyed every moment, the fact that it is so close to many shops was wonderful. The breakfast was very nicely prepared by Priska it was really awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Thank you so much for your most encouraging review. We are very glad that everything was to your satisfaction and it would be a pleasure to host you again.

Abington Manor
Henricia R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henricia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het regtig tuis en ontspanne gevoel. Diens was uitstekend en ons gasvrou Priska was baie behulpsaam en vriendelik.

Ons het die privaatheid en rustige atmosfeer so waardeer en baie geniet. Die ontbyt was van goeie gehalte. 'n Heerlike ervaring en warm atmosfeer, definitief elke sent werd. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Thank you for the lovely review. It is much appreciated. We hope to see you again soon.

Abington Manor
Kim H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kim H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will definitely try it again.

Wonderful weekend, will definitely try it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Thank you for your positive review. Much appreciated. Warm regards

Abington Manor
Jaun V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, vriendelike diens.

Sal Abington Manor beslis aanbeveel. Plek is pragtig skoon en netjies, en diens was uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Thank you for your positive feedback. We hope to see you again soon. Have a wonderful day.

Abington Manor
Anastatia L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anastatia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was pleasant. They offered complete privacy which is great.

I would definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

You are most welcome. We are glad you found your stay pleasant. Many thanks for your review. Warm regards

Abington Manor
Nicolette D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette D
Saam met vriende

Fantastiese waarde vir geld. Baie netjies en skoon, goeie ligging.

Die verblyf was regtig goed. Netjies met baie skoon linne. Lekker jacuzzi en swembad vir warmer weer. Goeie ontbyt. Enigste bekommernis was die parkering, maar ons gasheer het ons verseker daar was tot dusver geen insidente nie. Beveel beslis die verblyf aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Many thanks for your review. We hope to see you again! Warm regards

Abington Manor
Bert D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert D
Gesin met tieners

Lekker gerieflik.

Lekker naby Kaapstad en Clovelly Gholfbaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Many thanks for your review, much appreciated!
Warm regards

Abington Manor
Renaldo C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ontspanne atmosfeer.

Baie lekker gebly, en veilig. Ruim kamer met sitkamer area (very homely feeling). Ondersoek die moontlikheid van 'n groter verskeidenheid kanale op die skottel veral op die koue aande as mens binnenshuis moet verkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Thank you very much for your fine review and feedback. Much appreciated! Yes, the economy room does not show as many channels, but we will look into it and see what we can do. Have a wonderful day and we would love to host you again!

Abington Manor
Wim M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim M
Gesin met tieners

A great place, central oriented at the peninsula to visit the Cape, Cape Town, the beaches, the mountains.

We stayed in the separated part of the house witch is provided with a kitchen, living room, TV, WiFi, bathroom, and possibility to use the common facility's pool, Jacuzzi, fire place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Wonderlike plek, sentraal geleë om al Kaapstad se strande en berge te besoek.

Ons het apart van die huis gebly met ons eie kombuis, leefarea, TV, WiFi, badkamer en die gemeenskaplike swembad, Jacuzzi en kaggel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene T
Saam met vriende

Baie gasvrye personeel, waarde vir geld en heerlike ontbyt.

Goeie waarde vir geld. Vriendelike personeel en lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Many thanks for the review, much appreciated! All the best and hope to see you again!

Abington Manor
Thihana A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thihana A
Saam met vriende

I already recommend it to all my friends.

Excellent location and value for money. Thank you, your hospitality was amazing! We will be back soon.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek beveel dit reeds aan al my vriende aan.

Uitstekende ligging en waarde vir geld. Dankie, jou gasvryheid was wonderlik! Ons sal binnekort terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Many thanks for your lovely review, we are glad everything was to your satisfaction. Come visit again. All the best.

Abington Manor
Anne-marie C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie C
Enkelreisiger

Puik diens en perfek te ligging.

Ek het baie lekker gebly en die diens was uitstekend, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Thank you for staying with us and for the review! we are glad everything was to your satisfaction:)
All the best and welcome back!

Abington Manor
Corrie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige interior. Veilig en heerlike ontbyt.

Die gasvrou by Abington Manor het ons vriendelik ontvang. Elke dag heerlike vars water in ons kamer ontvang. Hulle ontbyt kan aanbeveel word. Ons het die eienaar ontmoet, baie vriendelik. Ons sal beslis weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Many thanks for your much-appreciated review. We would love to see you again.
All the best

Abington Manor
Appel E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Appel E
Enkelreisiger

Dit het gevoel of ek by familie of gewaardeerde vriende tuis gaan.

My aankoms was a.g.v omstandighede lank na aankomstyd. Om 21:00 het Vhiami my onmiddellik tuis laat voel. Die ontbyt was voedsaam en daar is na my persoonlike voorkeure omgesien. Ek sal weer hier kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Thank you for your positive feedback, we are very glad you found your stay pleasant. All the best and welcome back!

Abington Manor
Athi F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Athi F
Saam met vriende

One word, amazing!

Our stay was wonderful. a very warm welcome from Vimbai and Marcus. definitely value for money. we also met Bella.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Thank you for your fine review, much appreciated. We would love to welcome you again!

Abington Manor
Helena B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nuut, modern and luuks.

Ons het heerlik gebly. Gaaf ontvang deur Markus en het lekker gesels! Ons kamer was sonnig en daar is aan al die kleinighede gedink. Ek dink nie mens sal beter kry in Vishoek nie! Aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Thank you so much for the review. We are very glad that you enjoyed your stay and it would be a pleasure to host you again.

Abington Manor
Kim J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a lovely stay at Abington Manor and the breakfast was lovely.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het lieflik gebly by Abington Manor en die ontbyt was heerlik.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Thank you very much for your positive feedback.
All the best and welcome back.

Abington Manor
Jacomi H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomi H
Gesin met tieners

Aangenaam, rustig, alles wat mens nodig het vir 'n lang of kort verblyf.

Ons gasvrou was baie vriendelik en was altyd beskikbaar, tydens ontvangs, asook vir navrae. Die beddens was heerlik en beddegoed nog meer so. Ons is verwittig van gevare indien ons in die berg wou gaan hardloop het en daar is nie vir ons gejok oor veiligheid nie. Die huis is ruim en goed toegerus. Ons sal dit regtig kan aanbeveel, ook vir mense wat langer wil bly vir 'n vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

I am very glad to hear you liked it, and we enjoyed hosting you.
You are welcome back anytime.
All the best, Gisela.

Abington Manor
Jan A - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant, nice reception. Enjoyed our stay very much. Many thanks!

We found this a very good place to stay for our activities, playing golf, touring the Cape and enjoying the local restaurants.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie aangename, vriendelike ontvangs. Het ons verblyf baie geniet. Baie dankie!

Ons kon ons aktiwiteite - gholf en 'n toer deur die Kaap en van die plaaslike restaurante - goed beoefen van hierdie plekkie af.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abington Manor se terugvoer

Thank you, it was a pleasure hosting you.

Abington Manor
Vanaf
R890
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abington-sirkel 19, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc457b2755e631cb197981e2da701b34ef5107209cd6c75af5f9eb4f961f30b5bd03098c40fa9e1274ae09c2471428b45b7e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 1) 40 5 1 5 19 Abington Circle Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.1323099 18.433636