Abrem Gaste Akkommodasie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie 3-ster gastehuis is dit alles en nog meer! Abrem Gaste-Akkommodasie spesialiseer daarin om die gaste met 'n gerieflike verblyf, en die gevoel van 'n huis weg van die huis, te voorsien. Ons hooffokus is om verblyf aan beide vakansie- én besigheidseisigers, opleidingsmaatskappye met groot opleidingsgroepe, en eiendomsagente wat tydelike verblyf benodig vir hulle kliënte, te verskaf.

Met meer as 10 jaar se ondervinding, het Abrem Gaste-Akkommodasie homself gevestig as een van "die" verblyfplekke in Krugersdorp, Roodepoort en die omliggende areas.

DIE GASTEHUIS

Bestuur deur Johan Jooste: Hierdie gerieflike 3-ster gastehuis, met welige groen tuin, en enorme 25 jarige palmbome, verseker 'n onvergeetlike verblyf aan elke gas.

Abrem Gastehuis is gesetel naby aan verskeie skole, lughawens, winkelsentrums, oorde en hoofbesigheidsareas. Dit sluit OR Tambo-en Lanseria-lughawens in, Keywest- en Westgate winkelsentrums, Cradlestone en Clearwater, en Sun City en Silverstar Casino. Die gesellige en aangename gasvryheid van hierdie gastehuis, versmelt met die luuksheid van nuwe style en kreatiewe werke, en bied aan elke gas top verblyf. Abrem gastehuis bied uitstekende diens en 'n kenmerkende sorg waarvoor ons klante telkens terugkeer.

Die Gastehuis-geriewe sluit in:
- Televisie
- Swembad
- Lapa met braaigeriewe
- Veilige parkering

AKKOMMODASIE

Abrem Gastehuis is toegerus met rookvrye standaardkamers en 1 selfsorg-eenheid. Die kamers is toegerus met al die luukshede van die huis. Die kamers word daagliks skoongemaak, en is toegerus met vars wit handdoeke en linne. Daar is veilige parkering, en gaste ontvang elk 'n eie afstandbeheer. 'n Heerlike ontbyt word elke oggend bedien.

Die kamergeriewe sluit in:
-Televisie en DStv
- Haardroër
- Klerekas en hangers
- Eie ingang
- Daaglikse skoon linne en handdoeke (insluitend swemhanddoeke)
- Waaier en olieverwarmer
- Sagte komberse en warmwaterbottel
- Ketel en koffie-/teemaakgeriewe
- Elektroniese kluis
- Komplimentêre toiletware
- Lessenaar en stoel

LIGGING EN BESIENSWAARDIGHEDE

Abrem Gasteverblyf is gesetel net langs die N14/R28 snelweg, en baie naby geleë aan verskeie geriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Abrem Gaste Akkommodasie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R954 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za