Rooihuiskraal North Akkommodasie by Abries Self-catering Flatlet | LekkeSlaap
+18
+18

Abries Self-catering Flatlet

Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagu-laan 73, Rooihuiskraal Noord x14, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Abries Self-catering Flatlet is in Centurion geleë. Centurion bied die perfekte balans van 'n plattelandse en kosmopolitaanse leefstyl met sy museums, kunsvlytmarkies oor naweke, lugmagbasis, baie winkels en 'n aktiewe melkery. Dis maklik om die huis vanaf al die groot snelweë soos die N1, N14 en die R21 te bereik.

Dié verblyf beskik oor 'n woonstel met 'n slaapkamer en 'n badkamer, en het slaapplek vir 'n paartjie of 'n enkelpersoon. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed kan bygevoeg word. Die oopplan-kombuisarea en -sitarea het 'n oond, yskas-vrieskas, ketel en 'n mikrogolfoond.

Die huis is in 'n stil doodloopstraat geleë. Dit is baie veilig en daar is 'n motorhuis wat kan toesluit. Daar is 3 winkelsentrums naby en vervoer kan teen 'n addisionele koste gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Abries Self-catering Flatlet sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Montagu-laan 73, Rooihuiskraal Noord x14, Centurion, 0157, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagu-laan 73, Rooihuiskraal Noord x14, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4ZmFlMTIxLTUxNzItNGZmNi1iZTI0LWIwZTZhYWJkOTk5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 73 Montagu Avenue Rooihuiskraal North x14 0157 Gauteng 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -25.876873678779 28.150999944775
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za