Zwartkop Akkommodasie by Absolut Guest Boutique | LekkeSlaap
+12
+12

Absolut Guest Boutique

B&B
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akkerboomstraat 85, Swartkop, Centurion, 0051, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Absolut Guest Boutique is 'n pragtige B&B in Centurion. Dié voorstad bied die perfekte balans tussen die platteland en stadslewe met besienswaardighede soos museums, kunsvlytmarkies, lugmagbasis, winkelsentrums en self 'n suiwelplaas.

Verblyf is beskikbaar in 7 gastekamers en 2 selfsorgkamers. Elke gastekamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die selfsorg-eenhede het kombuisies wat goed toegerus is.

Daar is 'n swembad, gemeenskaplike braaigeriewe en sitkamer tot gaste se beskikking. Ander geriewe sluit veilige parkeerplek, gratis WiFi en 'n elektriese heining in.

Centurion bied talle trekpleisters soos die Irene Suiwelplaas, Zwartkops-resiesbaan, Centurion Mall, Irene Buiteklub, historiese besienswaardighede en die Waterkloof Lugmagbasis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Akkerboomstraat 85, Swartkop, Centurion, 0051, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akkerboomstraat 85, Swartkop, Centurion, 0051, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACY9ofPwbNrPujBUuNTdH2zUIeMXweOKUKtEUtrihZAjXuArtLj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 85 Akkerboom Street Swartkop 0051 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.868938974512 28.181235760748
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za