Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Absolut Guest Boutique

B&B

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Absolut Guest Boutique
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jakkie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie V
Enkelreisiger

Huis weg van jou huis.

Hierdie gastehuis is ongelooflik netjies en elke ster werd. Vriendelike gesig wat jou verwelkom. Kan dit beslis aanbeveel. Heerlik geslaap. Het ongelukkig nie die ontbyt geëet nie, aangesien ek ander ontbytplanne gehad het, maar sal beslis volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette T

Heerlike rustige verblyf!

Donovan se ontbyt en vriendelikheid is 'n groot plus! Dan tussen Annelize se mooi kunswerke raak jy weg in 'n ander wereld! Ons het vreeslik lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja I - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superwaarde vir geld met heerlikste ontbyt!

Ons sal definitief weer by Absolut Guest gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Absolut Guest Boutique se terugvoer

Dit was ‘n voorreg om julle hier by ons te huisves - ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom

Absolut Guest Boutique
Pieter B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Besigheidsreis

Vinnig, en vir besigheid.

Dit was lekker om by Absolut te kom na 'n lang dag. Die span het baie mooi na my gekyk, dankie vir dit alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Absolut Guest Boutique se terugvoer

Beste Pieter,

Dit was lekker om jou hier te he ons sien uit na jou volgende kuier.

Groete,
Leon en Annelize

Absolut Guest Boutique
Mikhaila N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mikhaila N
Gesin met klein kinders

Comfortable, clean and happy stay. We enjoyed every moment. The owners are very friendly and accommodating.

Breakfast every morning was fantastic, and the owner even made my daughter lunch to take to school. All requests were accommodated without hesitation or question. Lovely living space and friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Absolut Guest Boutique se terugvoer

It was absolutely wonderful to have such a beautiful family as guests - hugs for Peighton

Absolut Guest Boutique
Vanaf R1 820
R1 820 R1 365
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 820
R1 820 R1 365
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 820
R1 820 R1 365
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akkerboomstraat 85, Swartkop, Centurion, 0051, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b9ec8195d62e1bac119a9e50594d327f79b1de1498a0472bdc9e2b555814b7129a010d09954ff0faddcead6dfaf8e7c1402?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 820 nouVanaf R1 365 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 85 Akkerboom Street Swartkop 0051 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.868938974512 28.181235760748