Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Absolute Beach

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 60% af

Kry 60% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 36, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 750 R1 900 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Absolute Beach bied selfsorgverblyf met moderne, elegante en stylvolle binnenshuise versiering. Die woonstel is in die Ocean View-kompleks in Kusweg en bied 'n ononderbroke uitsig oor die horison en die see. Let asb. dat die swembaddens voor die woonstel slegs vir die mooi is en nie vir swem nie.

Die woonstel is 241 m² groot en is geskik vir 6 gaste. Daar is 3 ruim slaapkamers, 'n groot oopplan-kombuis en -leefarea, 'n aparte opwasarea en 'n beskutte stoep. Elke kamer, die kombuis- en leefarea en die stoep bied 'n onbelemmerde see-uitsig.

Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en 'n koningingrootte-bed. Die kamer het groot vensters en 'n skuifdeur wat op die stoep met 'n see-uitsig oopmaak. Die tweede kamer het 'n en suite-badkamer, 'n koningingrootte-bed en 'n groot venster wat 'n uitsig oor die see bied. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en sy eie badkamer met 'n toilet. Al 3 kamers bied ononderbroke en panoramiese uitsigte. Gehaltelinne, badhanddoeke en katoenstrandhanddoeke is beskikbaar. Elke kamer het 'n groot kas en baie pakspasie en 'n waaier.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, tuimeldroër, wasmasjien, waterfiltreerder en koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die oopplan-kombuis en -leefarea bied 'n pragtige see-uitsig.

Die leefarea is modern en smaakvol versier en daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die leefarea het 'n waaier, 'n TV met DStv, Netflix, Showmax en onbeperkte WiFi. Die leefarea lei na 'n ruim stoep waar gaste saans 'n skemerkelkie kan geniet en kyk hoe die son agter die Simonstadberge en Kaappunt se vuurtoring sak.

Die kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe, 'n swembad, hysbakke, onderdakparkeerplek, ekstra gasteparkeerplek en 24 uur-sekuriteit.

Daar is doendinge soos wynroetes in Stellenbosch, Helderberg en Elgin, die Strand Gholfklub, Elgin-markie, voetslaanroetes en straatmarkies in die Strand en Gordonsbaai. Kleinmond, Hangklip en Pringlebaai is net om die draai en Somerset Mall bied verskeie winkels. Die Strand is ook bekend vir sy antiekewarewinkels en restaurante soos Ben's en De Brasserie is binne stapafstand. Die promenade is net oorkant die pad.

Slaapplek

’n Bespreking by Absolute Beach sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Absolute Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 3

Ligging

  • Kusweg 36, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Absolute Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R4 750
R4 750 R1 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf R4 750
R4 750 R1 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 36, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc75dd0c2f4e996a540fe2a0153d03d2b01dbe5ae0256000d64124e25eb98413537a7b850dc8aa50b55b58eabaa524ff6bf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 750 nouVanaf R1 900 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 36 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.12404 18.83172
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem