Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Absolute Ocean Boutique Guesthouse

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 52, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R2 500 R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Absolute Ocean Boutique Guesthouse is by die see in die bekoorlike kusdorpie, Sandbaai, naby Hermanus geleë. Die gastehuis spog met 'n asemrowende see-uitsig en bied gehalteverblyf aan diegene wat op soek is na 'n kuswegbreek.

Gaste kan tussen die dakwoonstel of 3 suites met see-uitsigte kies. Die suites het gemaklike beddens, privaat badkamers met bad- of stortgeriewe, TV's met DStv, koffiemasjiene en yskassies. Die dakwoonstel het 'n goed toegeruste kombuis.

Etes word in die gemeenskaplike eetarea bedien. Gaste kan in die plonspoel op die perseel afkoel, op die stoep ontspan, of braai en buite kuier. Parkeerplek word op die perseel in die toesluitmotorhuis of die parkeerplekke voorsien. Die gastehuis is met omsetters in die geval van kragonderbrekings toegerus.

Die gastehuis is reg oorkant rotspoele en staproetes geleë en ander besienswaardighede sluit restaurante, wynplase, plaaslike brouerye, walviskyktoere en nabygeleë strande in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Absolute Ocean Boutique Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rod Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kusweg 52, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Absolute Ocean Boutique Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 52, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA156933cebb39339eab27d0de7fd48daf5bc3b1c17ab815daeb9af081de3c13b80255f7ca3c0420648a1cca35e156f08b70b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 52 Kus Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.427728 19.199738
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem