Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abundance

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Isa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Abundance
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Schernall D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schernall D
Gesin met tieners

Fantasties. Sal beslis weer gaan.

Die plek se ligging is uniek. Jy kan net buite sit en chill of die swembad of meer geniet met jou boot of enigiets wat op die water kan dryf. Strand en restaurante is skaars 500 m weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martelise L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Martelise L

Ek, my man en 2 volwasse kinders van 20 jaar en 25 jaar was vir so 7 dae by Abundance.

Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Die ligging is goed, maar daar is baie ou mensies wat daar permanent bly. Vir die grootte van die beknopte woonstel, net een slaapkamer, 2 enkelbeddens is ook in die sitkamer, was die bedrag wat ons per dag betaal het, regtig nie die moeite werd gewees nie. Die tannie van Abundance bly ook permanent in haar woonstel, sodra die woonstel verhuur word, gaan bly sy elders. So driekwart van die kaste is gesluit, so spasie en pakplek is nogal 'n probleem gewees. Daar is ook nie onderdakparkering vir jou voertuig nie. Ons was onder die indruk daar is 'n binnebraai, daar is wel, maar jy kan dit nie gebruik nie, daar is so klein braaiertjie wat jy buite kan gebruik, as die wind erg waai, is dit 'n groot probleem en met reën ook, daar is geen stoep of afdak nie. Dit is klein goedjies wat pla, maar oor die algemeen het ons dit geniet, vriendelike eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa K
Gesin met tieners

Baie stil en veilige area met pragtige uitsig oor die Marina.

Ons het die tydjie baie geniet. Baie dankie aan Isa vir haar gasvryheid en hulp. Ons sien julle beslis weer binnekort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay.

We loved our stay in Abundance Cove 19. We met Isa at cove 19. The place was very clean and very comfortable. What we needed was there and a very safe complex. I recommend this place anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abundance se terugvoer

Thank you, Chris, you were 5-star guests.
Kindest regards,
Isa

Abundance
Dawie O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en pragtige omgewing.

Die eenheid is baie skoon en netjies en goed toegerus. Isa het ons goed op hoogte gehou voor ons aankoms en die aanmeld by sekuriteit was eenvoudig en doeltreffend. Dit was baie aangenaam om hier te bly en die veiligheid en rustigheid van Marina Martinique het ons aangenaam veras. Ons sal weer hier kom bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abundance se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe kommentaar. Dit sal suiwer vreugde wees om julle weer te kan ontvang!

Abundance
Cia B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cia B

Persoonlike moeite.

Skoon, gerieflik, stil, naby die water en kan die see hoor. Goed toegeruste kombuis met beskuit en koffie bekikbaar. En 'n geskenkie as bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abundance se terugvoer

Baie dankie Cia, dit was grootste plesier om julle te kon huisves

Abundance
Anton L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë en voldoende.

Die TV en DSTV pakket kort ernstig aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abundance se terugvoer

So jammer oor TV dit was net n los kabeldraad. Is herstel. Baie dankie vir u terugvoer.
Isa

Abundance
Diane H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane H
Gesin met tieners

Pragtige, netjiese plek met alles wat jy nodig het vir 'n vakansie by die see!

Isa was baie behulpsaam en het aan alles gedink om ons verblyf so maklik as moontlik te maak. Die verblyf het al die geriewe van jou eie huis, en die omgewing is pragtig. Ons sal beslis weer bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abundance se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige positiewe terugvoer, dit was die grootste vreugde om julle te kon ontvang. Dit sal lekker wees om julle weer te kan ontvang!

Abundance
Ezelle V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon woonstel.

Perfek vir die naweek se verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abundance se terugvoer

Liewe Ezelle,
Baie dankie vir jul pragtige positiewe reaksie op jul kuiertjie by Abundance.

Seegroete,
Isa

Abundance
Brenda M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was the most fantastic and safest holidays we have ever had and will rocommend it to anyone.

Fantastic is all I have to say. The people we met there were awesome. Most tranquil and safest places we have ever been.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie N - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal beslis Marina Martinique oorweeg wanneer ons Jeffreys weer besoek.

Baie dankie Isa. Jy het ons tuis laat voel. Ons sal jou beslis aanbeveel by ons familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mignonne J - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mignonne J
Gesin met tieners

'n Baie lekker vakansieplek. Baie geriewe soos wasmasjien, skottelgoedwasser. Dit maak vakansie gemakliker.

Die geriewe is puik en daar is soveel dinge om te doen binne 'n klein omtrek van Marina Martinique.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike, ontspanne atmosfeer, net reg om die batterye te herlaai!

Ons het baie lekker gebly in 'n rustige, stil ontspanne atmosfeer. Ongelukkig was daar die krag onderbreking en toe pak die yskas ook op. Ons moes vir vyf dae sonder yskas klaarkom, want dit kon nie herstel word nie. Verder het ons dit baie geniet en het lekker uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mornay L - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute "wow" plekkie.

Dis die plek om te wees! Beslis meer as 'n 5-ster gehalte. Baie dankie vir die lekker tydjie. Jammer dit was net so kort. Volgende keer sal ek langer vertoef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maddy V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maddy V
Gesin met tieners

Fantasties!

Dit was die beste vakansie in 'n lang tyd: netjies, skoon, in 'n pragtige omgewing, loopafstand vanaf see (nie swemstrand), met baie heerlike restaurante, in 'n skoon omgewing en mens ruik die see vanaf jou blyplek, gaan slegte fabriekreuke of rook nie! Dit was 'n belewenis - baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie H - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie H

Dit is baie lekker en rustig, sonder geraas van die bure.

Ek sal Abundance enigtyd aanbeveel. As jy 'n boot het, bring hom saam vir pret en plesier vir oud en jonk. Jy kan visvang en dit is loopafstand van die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos N - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos N
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Ons sal dit verder aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois P - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie mooi en rustige afpak-plekkie.

Ons kan dit aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audrey B - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey B
Gesin met klein kinders

Everything is purple.

Everything is purple, just too purple! But other than that the place is nice, clean and comfy. Environment is perfect!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Port au Prince Singel, , Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1MWFlYjIzLTNlZDAtNGY3Ni04NWY5LWZhNmExM2QwZmI4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 Port au Prince Crescent Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 08:00 -34.076158918264 24.915554523468
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem