Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AC Accommodation

Selfsorg
AC Accommodation 2 - Kamers
Vanaf
Vanaf R550
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 2 aparte kamers met 2 enkelbeddens elk met 'n kampvrieskas, asook 'n ketel met koppies. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort en toilet. Dit is gebou om goedkoper slaapplek te bied vir gaste op soek is na oornagverblyf. Daar is geen kombuisgeriewe nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
AC Accommodation 1 - Eenhede
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die knus sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeur lei na die privaat stoep waar daar 'n klein etenstafel en stoele is. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n gemotoriseerde hek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf nr. 200, Kleinsee, 027, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aa56ee7d85ded606eac165c563e155cded4c2c1911e72ecc0975659e057bb512c0282905772f21ccdd7e776606240c362f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Erf nr 200 Kleinzee 027 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.67774231569 17.065583509065
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem