Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AC501 - Atlantic Dunes

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R288 skoonmaakfooi per bespreking.

Huisreëls

'n Nie-terugbetaalbare, eenmalige skoonmaakfooi word gehef en kan met aankoms betaal word.
Die skoonmaakfooi vir tweeslaapkamer-woonstelle is N$288.
Die skoonmaakfooi vir drieslaapkamer-woonstelle is N$403.
Die skoonmaakfooi vir losstaande huise is N$690.
Die skoonmaakfooi word gebruik om die woonstel skoon te maak nadat gaste uitgeklok het.

Gaste moet ons 24 uur voor aankoms kontak om hul aankomstyd te bevestig.
Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
Die sleutels mag nie van die sleutelhouer af verwyder word nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Rook is verbode in die woonstelle/huise.
Gaste word aanspreeklik gehou vir enige breekskade gedurende hulle verblyf.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die was van motors en skoonmaak van vis word nie op of voor die perseel toegelaat nie.
As die woonstel wat gaste bespreek in 'n kompleks is, moet gaste by die beheerliggaam se reëls hou.
Gaste mag slegs tot 18:00 inklok.
Gaste moet asseblief seker maak dat alle deure en vensters toe en gesluit is wanneer hulle vertrek.
Gaste moet asseblief seker maak dat die alarm geaktiveer is wanneer hulle vertrek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 836
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 836
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 836
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Vanaf die B2, Atlantic Dunes-kompleks, Dolphin Beach, Langstrand, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f2ed6657bc0840c55f31f2c9c39a427d644ecb9ef42fa4df7c11c600e87fb680f59c7ee966e41623337b8bd0a1f107530c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 836 per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 Off the B2 Atlantic Dunes complex, Dolphin Beach 0000 Erongo 021 201 8901 09:00-18:00 09:00 -22.841599 14.540572
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem