AC510 - Family Friendly Beach House
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 54, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 080 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Hierdie ruim selfsorg-gesinshuis is stapafstand van die hoofstrand en middedorp af. Die strandpaadjie is reg voor die huis en lei jou direk na die pragtige Strand Hotel met 3 restaurante.
Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Drie van die kamers het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, 'n broodrooster, eetgerei en breekware. Die huis het ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 mense en die TV-sitkamer het 'n platskerm-TV met volledige DStv en 'n kaggel. WiFi is ook ingesluit.
Buite is daar 'n beskutte stoep met buitemeubels. Die huis het 'n motorhuis met plek vir 4 voertuie.
Slaapplek
’n Bespreking by AC510 - Family Friendly Beach House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 62
Jaar gelys 6
Ligging
- Strandstraat 54, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink AC510 - Family Friendly Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Center Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 54, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom