Acacia Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Acacia Cottage is 'n rustige, privaat toevlugsoord op 'n plaas in Prins Albert, binne stapafstand van naby geriewe. Kinders is welkom so dis ideaal vir 'n gesin, maar ook vir 2 of 3 paartjies wat saam op reis is. Lugversorging en swembaddens bring verligting van die hitte!

Dié selfsorgkothuis het 2 en suite-slaapkamers met koninggrootte-beddens wat omskep kan word in enkelbeddens, en daar is ook 'n aparte en suite-dubbelkamer sowat 40 meter van die kothuis af.

Die woonkamer het 'n slaapbank en 'n kaggel. Twee van die badkamers het storte en daar is 'n bad in die derde slaapkamer. Al die kamers beskik oor muskietnette, waaiers, sybokhaarkomberse en verwarmers.

Die kombuis is ten volle toegerus met kookgerei, en koffie, tee en beskuit word voorsien. Let asb. op dat hier nie 'n TV en WiFi is nie. Nuttig gerus etes op die veranda met sy mooi druiweprieel, gooi 'n vleisie op die vuur, of vang 'n verfrissende dip in die swembad. 'n Skoonmaak- en wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n addisionele koste. En veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Acacia Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Acacia Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]