Acacia Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Acacia is 'n gastehuis met luukse verblyf wat ontwerp is om jou verblyf so ontspannend en gemaklik as moontlik te maak. Ons is in 'n veilige en stil woonbuurt in die hartjie van Nelspruit geleë. Hierdie B&B-gastehuis is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

Ons bied 'n interessante kombinasie van onderbeklemtoonde gasvryheid, privaatheid en gerief in elk van die luukse kamers. Elke kamer beskik oor 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens op versoek. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer. Geriewe in elke kamer sluit in: 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n yskassie met voorraad en tee- en koffiemaakgeriewe. Elektroniese kluise is in sekere kamers beskikbaar. Let asseblief daarop dat rook verbode is in al ons kamers, maar daar is aangewese rookareas op die perseel vir jou gerief.

Acacia Gastehuis is na aan besienswaardighede soos die Krugerwildtuin, God's Window, Bourke's Luck-kolkgate, die Mac Mac-watervalle en Pelgrimsrus onder andere.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Acacia Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 260 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false