Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acacia Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Acacia Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Johan W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Jy word vriendelik en hoflik ontvang en bedien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia V
Saam met vriende

Baie skoon en netjies en hulpvaardig.

Dit was ‘n baie aangename ervaring - baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Alhoewel my vrou en ek net daar oorgeslaap het en ontbyt geëet het was dit rustig en stil gewees. Ontbyt uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris C - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C
Besigheidsreis

Goeie oornagplek in Nelspruit!

Wonderlike diens gehad by Acacia! Ek was regtig siek op die besigheidsreis en hulle het altyd belanggestel om seker te maak alles is nog reg. Goeie ligging, skoon fasiliteite en geen tierlantyntjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duduzile M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Duduzile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was very homely and the staff was friendly and welcoming.

Please see our rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelle S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en lekker ontbyt geëet.

Die verblyf was heel aangenaam. Dit was stil vir 'n plek wat in die stad geleë is. Ek kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort, maar baie vriendelik, gasvry en goed geleë.

Lekker gebly en die moeite werd. Kamers baie lekker ruim en goeie beddegoed. Stort kan na gekyk word - water kom nie lekker uit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize E - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke sent die moeite werd.

Ons het net 1 aand oorgeslaap. Ons bespreking was eintlik vir die Vrydagaand, maar Henk was vreeslik behulpsaam en kon ons toe al die Donderdagaand inpas. Ons het eers laat in Nelspruit aangekom, maar dit was geen probleem nie, Henk het vir ons gewag. Hy was baie vriendelik. Die kamer was lekker ruim en dekor is pragtig. Ons het verseker lekker geslaap en die ontbyt was heerlik. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gideon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik.

Neem asseblief my terugvoer op as 'n kritiese persoon wat wyd gereis en geakkomodeer was. My opsomming is dat dit eerder 'n 3-ster fasiliteit is. Plekke om te verbeter: Ruil alle beddegoed en handdoeke daagliks. Handdoeke is al verslete - vervang of herstel. Sal verwag dat gastehuise 'n bystand kragopwekker sal hê. Beurtkrag het immers reeds in 2008 begin. Toiletpapier word gerantsoeneer. Was ten minste 2 van die 4 dae daarsonder. Die bestuur was vriendelik en baie hulpvaardig. Veilig en rustige atmosfeer. Roker gaste moet by die voorgeskrewe reëls vir afgebakende rook sones hou. Sal as ek weer moet oorbly, eerder 'n ander verblyfplek oorweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntlantla N - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ntlantla N
Gesin met klein kinders

It was a nice stay, I would return there anytime

It a value for money accommodation. I wish I could have stayed a little bit longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia K - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelia K
Saam met vriende

Baie lekker!

Ons is baie vriendelik ontvang, en het heerlik geslaap in die baie gerieflike kamers! Die swemarea en swembad is pragtig! Ongelukkig kon ons nie lank langs die swembad ontspan nie, omdat die twee ander gaste wat daar gebraai het. Daar is gerieflike beddens en netjiese beddegoed. Die ontbyt was keurig en baie lekker, met 'n baie vriendelike gasvrou! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 275
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalboomlaan 52, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzW9Vef3ZUuhUhX9IsJktYcIHGNFG16BMy1LRjojKppl1arDiRc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 275 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 52 Koraalboom Avenue West Acres 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.4824379 30.958827
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem