Fichardt Park Akkommodasie by Acacia Lodge | LekkeSlaap
+24
+24

Acacia Lodge

B&B
  • Vanaf R1 005 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Kriek Straat, , Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Acacia Lodge is in 'n stil woonbuurt, naby die N1 en die Windmill Kasino geleë. Ons bied luukse, moderne verblyf in Bloemfontein vir besoekers of die besige sakereisiger. Daar is ’n netjiese tuin en buite-leefarea langs die swembad.

Verblyf word in 9 standaardkamers, 4 luukse kamers, 'n gesin-suite, executive-suite en 'n selfsorg-eenheid gebied. Gaste kan langs ons kristalhelder swembad ontspan in die onderdak buite-sitarea. Die eetkamer en hoofsitkamer lei na die swembadarea. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Acacia Lodge is omring deur pragtige bome en talle voëlspesies. Acacia is naby die Rosepark Hospitaal daar is 2 groot winkelsentrums sowat 1 2 km weg van die lodge af. Ons help graag met jou reisplanne of vervoerreëlings van of na die lughawe of na plaaslike bestemmings in en om Bloemfontein.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 68 resensies vir Acacia Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 2 Kriek Straat, , Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Acacia Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 005
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 005
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 005
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Kriek Straat, , Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmMzc0NjZmLTU1Y2ItNGU0Zi05Y2IwLTFmMGM3MDBmNzMyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 005  per nag (vir 2 persone) 68 5 1 5 2 Kriek Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -29.14965 26.1769
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za