LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Acacia Rock | LekkeSlaap
+12

Acacia Rock

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Acacia Rock
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jan C - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home - met bederfies.

Vir twee mense is dit die ideale plek. Ons het dadelik tuis gevoel en goed gerus.

Elmarie D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf!

Top verblyf! Pragtige eenheid,kunstig en smaakvol toegerus met alles wat jy nodig het en die mooiste tuin! Ons is deur ons gasvrou met soveel gasvryheid en warmte ontvang, het sommer dadelik tuis gevoel. Baie dankie Sharon, ons naweek het sommer soos 'n mini-vakansie gevoel. Ek sal Acacia Rock vir enigeen aanbeveel. Ek gaan beslis weer terug!

Jannie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Kuier duisend! Sharon en span is fenomenaal!

Dit was voorwaar 'n belewenis om so 'n skoon, netjiese en rustige verblyf te kry. Beslis waarde vir geld. Sharon, baie baie dankie!!

Ann-marie L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann-marie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende rus vir die siel!

Ons het die plekkie maklik gekry en Sharon het ons dadelik baie welkom laat voel. Die tuin is asemrowend mooi en woonstel nog mooier. Baie kunstig en stylvol versier en baie gerieflik. Alles wat mens sal nodig hê om langer te bly. Ons was net daar vir een aand en ek was spyt ons kon nie nog aanbly nie.

Janlu B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janlu B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens. Pragtige verblyf. Definitief die geld werd.

Pragtige huis wat mooi uiteengesit is met meer as genoeg fasiliteite. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat van 'n naweek tot 'n week wil wegbreek.

Willem H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs met alles wat nodig is. Ons het die verblyf by Acacia Rock baie geniet.

Met ons aankoms by Acacia Rock is ons vriendelik ontvang en ons was sommer dadelik tuis. Alles is uiters netjies, skoon en gerieflik. Acacia Rock is 'n stukkie plaas binne die stad en ons sal beslis weer hier tuisgaan. Beter diens, waarde vir geld en gerieflike ligging sal mens moeilik ewenaar. Besoek gerus Acacia Rock en ontmoet sy gawe mense!

Acacia Rock's terugvoer

Dear Jacqui and Willem, thank you for your review. You were such delightful guests, it was a great pleasure to host you.
Much love Sha

Acacia Rock
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dane-straat 69, Glen Austin Ext 3, Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc145bca9cd5539fbf2bcdfa9f6bf0ed8a5b30339bc4ec10cecff6459daee3b598b55d6b23d7aa38cd34358aa48fa61ed83f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 69 Dane Street Glen Austin Ext 3 1685 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.024715182484 28.145201923943
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!