Midrand Akkommodasie by Accolades Boutique Venue & Accommodation | LekkeSlaap
+20
+20

Accolades Boutique Venue & Accommodation

2 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R762 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Dale Pad, Midrand, 1685, Gauteng
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Accolades Boutique Accommodation is gerieflik geleë in Midrand, Gauteng, en bied elegante akkommodasie naby aan Gallagher Estate, Eskom Convention Centre, Siemens en Vodaworld. Hierdie 4-ster onderneming staan op 'n perseel van 2,7 hektaar met welige terrasse, pragtige fonteine en tuine met lieflike kastaiingbome wat baie skaduwee bied.

Ons bied B&B-akkommodasie. Ons luukse suites is ideaal vir oordeelkundige sakelui en toeriste en is toegerus met enkelbeddens of dubbelbeddens en ruim en suite-badkamers.

Daar is ook genoeg veilige parkering en 25/7-sekuriteit word voorsien deur sekuriteitswagte en gewapende reaksie.

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Accolades Boutique Venue & Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 72 Dale Pad, Midrand, 1685, Gauteng
  • Gaste dink Accolades Boutique Venue & Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R762
per nag (plek vir 2)
Vanaf R762
per nag (plek vir 2)
Vanaf R762
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Dale Pad, Midrand, 1685, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmN2ZlZTIzLWViZGQtNDAzYy04NjMwLTM1NzczNTBmZTM1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R762  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 72 Dale Road Midrand 1685 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.9922322 28.1501167
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za