Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation @ The Spa

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 410 Main Straat, , Vrystaat, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Accommodation @ The Spa is teen Clarens se hoofstraat geleë en is stapafstand vanaf die dorpsplein met winkels en doendinge.

Die stoepie bied 'n ongelooflike uitsig op Mount Horeb, die bekende Clarensberg en dis die ideale plek om te ontspan. Dié oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is basies toegerus, maar dis nie selfsorg nie. Daar is 'n ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n koffiedompelpot, suiker en beskuit. Verder is daar 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, asook opwasmiddel, 'n sponsie en vadoek. Daar is ook 'n kaggel, haardroër, japonne, pantoffels en handdoeke.

Let wel dat die eenheid nie skoongemaak word nie.

Clarens bied verskeie restaurante. Dis ook reg langs die Clarens Gesondheidsdagspa.

Daar is geen ontvangsarea nie en sleutels moet by die spa langsaan opgetel word tussen 10:00 en 17:00 of dit word by die verblyf gelaat.

Kenmerke

Afrikaans

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 83 resensies vir Accommodation @ The Spa
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Jaar gelys 9

Ligging

  • 410 Main Straat, , Vrystaat, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Accommodation @ The Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 410 Main Straat, , Vrystaat, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzZGI3NDZkLTgwNDAtNDEzNy04OWRlLTA3MzRiNDM1NTg0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 83 5 1 5 410 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.512956565176 28.423080186508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem